Send or share

Inleiding tot die sakereg (Afrikaans, Paperback, 7th ed)

Die doel van hierdie boek is om `n eerste inleiding tot die sakereg vir `n elementere kursus oor hierdie onderwerp te verskaf. Inleiding tot die Sakereg is spesifiek vir studente in so `n eerste kursus geskryf, en daarom is die inhoud beperk tot wat die outeurs as essensieel vir hierdie studente beskou. Vir dieselfde rede is voetnote nie gebruik nie; in `n inleidende kursus behoort die klem op die verstaan van basiese konsepte en beginsels te val eerder as op verdere bronne en materiaal. Daar is egter wel uitvoerig van voorbeelde uit die regspraak gebruik gemaak. Inleiding tot die Sakereg poog om die sakereg in die nuwe konstitusionele konteks uiteen te sit, en daarom is enkele hoofstukke oor die konstitusionele beskerming van eiendom en grondhervorming ingesluit. Hierdie nuwe uitgawe word ook as deel van Juta se Property Law Library gepubliseer omdat die doel, van daardie reeks is om die wisselwerking tussen die gemenereg, die grondwet en regshervorming in `n konstitusionele stelsel te illustreer. Synde `n inleiding is die boek anders as die ander volumes in die reeks in die sin dat dit spesifiek op studente gerig is.
R927

Pay from as little as R231.75Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles9270
Mobicred@R87pm x 12* Mobicred Info

Non-Returnable

Free Delivery

Free Delivery

Delivery Advice

Ships in 2 - 4 working days

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Die doel van hierdie boek is om `n eerste inleiding tot die sakereg vir `n elementere kursus oor hierdie onderwerp te verskaf. Inleiding tot die Sakereg is spesifiek vir studente in so `n eerste kursus geskryf, en daarom is die inhoud beperk tot wat die outeurs as essensieel vir hierdie studente beskou. Vir dieselfde rede is voetnote nie gebruik nie; in `n inleidende kursus behoort die klem op die verstaan van basiese konsepte en beginsels te val eerder as op verdere bronne en materiaal. Daar is egter wel uitvoerig van voorbeelde uit die regspraak gebruik gemaak. Inleiding tot die Sakereg poog om die sakereg in die nuwe konstitusionele konteks uiteen te sit, en daarom is enkele hoofstukke oor die konstitusionele beskerming van eiendom en grondhervorming ingesluit. Hierdie nuwe uitgawe word ook as deel van Juta se Property Law Library gepubliseer omdat die doel, van daardie reeks is om die wisselwerking tussen die gemenereg, die grondwet en regshervorming in `n konstitusionele stelsel te illustreer. Synde `n inleiding is die boek anders as die ander volumes in die reeks in die sin dat dit spesifiek op studente gerig is.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Juta Legal and Academic Publishers

Country of origin

South Africa

Series

Juta's Property Law Library

Release date

February 2017

Availability

Expected to ship within 2 - 4 working days

Authors

,

Dimensions

244 x 168 x 22mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

453

Edition

7th ed

ISBN-13

978-1-4851-0933-4

Barcode

9781485109334

Languages

value

Categories

LSN

1-4851-0933-7

Prep For Success

COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za

All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions