0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > Historical fiction

Not currently available

Mentje: Kind Van Pas-Opkamp (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R301
Discovery Miles 3 010
You Save: R49 (14%)
Mentje: Kind Van Pas-Opkamp (Afrikaans, Paperback): Irma Joubert

Mentje: Kind Van Pas-Opkamp (Afrikaans, Paperback)

Irma Joubert

 (sign in to rate)
List price R350 Loot Price R301 Discovery Miles 3 010 You Save R49 (14%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Die Here, Pappa se Hemelse Vader, het saam met Pappa verdwyn. In hierdie tent vol mense is sy stokalleen. “Ek is net maar hier, dink Mentje. Net maar nog ’n mond wat moet kos kry, nog ’n lyf wat gewas moet word, nog ’n asem in die hut. Nog ’n kind.”

Die Tweede WÍreldoorlog in al sy hebsug en barbaarsheid breek uit toe Mentje de Vries, ’n Nederlandse oorlogswesie, tien jaar oud is. Sy beland saam met Joodse vlugtelinge in ’n geheime kamp in die Nederlandse woude. Toe die situasie te gevaarlik raak omdat die Duitsers die kamp enige dag gaan ontdek, moet sy vlug na familie in Arnhem, maar daar is sy ook nie welkom nie. Sy moet veg om oorlewing tydens die Slag van Arnhem en gepaardgaande Honger Winter van 1944≠ - 1945.

Byna aan die ander kant van die wÍreld, in Suid-Afrika, sluit Tinus van Jaarsveld as ’n valskermsoldaat by die Britse LeŽr aan. Dit is nie soseer trou aan die Britse Ryk wat hom daartoe dryf nie, maar die vergoeding wat hy daarvoor gaan kry, want hy wil die Van Jaarsvelds se familieplaas terugkoop. Toe hy by Arnhem gewond word, stel Mentje haar lewe in gevaar om hom te red.

NŠ die oorlog laat kom Tinus haar na Suid-Afrika en sy moet aanpas by nuwe omstandighede, midde-in drie geslagte van die verskeurde Van Jaarsvelds. Verlies en versoening, mensliewendheid en vergifnis is die kamerade wat Mentje en Tinus deur beproewende tye dra.

Irma Joubert is ’n geliefde naam in historiese fiksie. Al haar vorige romans was topverkopers en met Mentje, kind van Pas-Opkamp sit sy hierdie tradisie voort.

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Release date: October 2017
Authors: Irma Joubert
Dimensions: 195 x 126 x 41mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 544
ISBN-13: 978-0-7993-8593-9
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > Genre fiction > Adventure / thriller
Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery
Books > Fiction > Genre fiction > Romance
Books > Fiction > Genre fiction > Historical fiction
Books > Fiction > Genre fiction > War fiction
Books > Fiction > Genre fiction > Adventure / thriller > General
Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery > General
Books > Fiction > Genre fiction > Romance > General
Books > Fiction > Genre fiction > War fiction > Second World War fiction
Books > Afrikaans > Fiksie
LSN: 0-7993-8593-X
Barcode: 9780799385939

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners