Kamers Wat Inspireer (Afrikaans, Paperback)


Kamers wat inspireer. Van die wereld van ’n kunskurator tot ’n dag in die lewe van ’n jong bakker wat weekliks honderde brode met die hand vorm. Van fynproewerskos tot unieke juwele. Van handgemaakte kaartjies tot die fynste porseleinskeppings, helende lyfprodukte, unieke wyne, klassieke klere en antieke meubels. Sielskos wat jou weer sal laat droom en jou ’n kykie gee in die lewens van mense wat hul passies uitleef. Hierdie boek vier die wonderlike suksesverhaal van Kamers en die skeppende geeste wat jaar na jaar bydra om Kamers die grootste vertoonvenster van plaaslike talent in Suid-Afrika te maak.

R236
List Price R295
Save R59 20%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2360
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Kamers wat inspireer. Van die wereld van ’n kunskurator tot ’n dag in die lewe van ’n jong bakker wat weekliks honderde brode met die hand vorm. Van fynproewerskos tot unieke juwele. Van handgemaakte kaartjies tot die fynste porseleinskeppings, helende lyfprodukte, unieke wyne, klassieke klere en antieke meubels. Sielskos wat jou weer sal laat droom en jou ’n kykie gee in die lewens van mense wat hul passies uitleef. Hierdie boek vier die wonderlike suksesverhaal van Kamers en die skeppende geeste wat jaar na jaar bydra om Kamers die grootste vertoonvenster van plaaslike talent in Suid-Afrika te maak.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!




Trending On Loot