Bakgat 3 (Afrikaans, Blu-ray disc)

,
Ons gunsteling rugbyheld, Wimpie Koekemoer, en sy maltrap-vriende is terug op ons skerms vir die finale deel van die Bakgat!-trilogie.

Die nuut verloofde paartjie, Wimpie en Katrien, trek met sterre in hulle oë Engeland toe nadat ’n Britse klub vir Wimpie ’n rugby kontrak aangebied het, maar fame en riches val nie so maklik in mens se skoot nie. Hulle woonstel is alles behalwe ’n mansion en sy Engelse spanmaats maak van dag een af sy lewe moeilik.

Wimpie se ou aartsvyand, Werner ‘Killer’ Botha, speel saam met hom in dié span. Hulle beraam vinnig ’n plan teen die Engelse boelies en besluit om ’n nuwe, trots Suid-Afrikaanse rugbyspan te begin sodat ulle die liga prysgeld kan wen. Met moeite kry hulle uiteindelik ’n span bymekaar, maar dis nie juis die tipe spelers waarmee ’n mens ligas wen nie. Die spanmaats baklei en stry konstant. Dinge begin effens beter lyk wanneer Wimpie se hoërskool vriend, Japie, en dié se makkers, Borrie en Barry, wat hy in die rehabilitasie sentrum leer ken het, by die span aansluit.

Terwyl Katrien die troue van die jaar beplan, vaar Wimpie en sy span al hoe beter in die liga. Gaan hulle dit maak tot by die finaal en staan hulle regtig ’n kans om die prysgeld te wen? Wimpie kom voor ’n moeilike keuse te staan en hy wil nie sy span in die steek laat nie, maar hy wil ook nie sy toekoms met Katrien in die hek ry nie.


R146
List Price R199
Save R53 27%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1460
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Ons gunsteling rugbyheld, Wimpie Koekemoer, en sy maltrap-vriende is terug op ons skerms vir die finale deel van die Bakgat!-trilogie.

Die nuut verloofde paartjie, Wimpie en Katrien, trek met sterre in hulle oë Engeland toe nadat ’n Britse klub vir Wimpie ’n rugby kontrak aangebied het, maar fame en riches val nie so maklik in mens se skoot nie. Hulle woonstel is alles behalwe ’n mansion en sy Engelse spanmaats maak van dag een af sy lewe moeilik.

Wimpie se ou aartsvyand, Werner ‘Killer’ Botha, speel saam met hom in dié span. Hulle beraam vinnig ’n plan teen die Engelse boelies en besluit om ’n nuwe, trots Suid-Afrikaanse rugbyspan te begin sodat ulle die liga prysgeld kan wen. Met moeite kry hulle uiteindelik ’n span bymekaar, maar dis nie juis die tipe spelers waarmee ’n mens ligas wen nie. Die spanmaats baklei en stry konstant. Dinge begin effens beter lyk wanneer Wimpie se hoërskool vriend, Japie, en dié se makkers, Borrie en Barry, wat hy in die rehabilitasie sentrum leer ken het, by die span aansluit.

Terwyl Katrien die troue van die jaar beplan, vaar Wimpie en sy span al hoe beter in die liga. Gaan hulle dit maak tot by die finaal en staan hulle regtig ’n kans om die prysgeld te wen? Wimpie kom voor ’n moeilike keuse te staan en hy wil nie sy span in die steek laat nie, maar hy wil ook nie sy toekoms met Katrien in die hek ry nie.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Studio

The Film Factory

Release date

December 2013

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Actors

,

Format

Blu-ray disc

Running time

1 hour, 41 minutes

Region encoding

Region B. This Blu-Ray will play in all South African Blu-Ray players. Region B. This Blu-Ray will play in all South African Blu-Ray players.

Languages

value

Age restriction

A PGSL

Categories

LSN

XLD-RPH-6FH-7

Trending In Film