Josh McDowell bespreek tien eienskappe van ’n vader na God se hart, met God die Vader as model. Ouers wat volgens dié waardes lewe, stel hul kinders in staat om die regte keuses te maak. Die boek is ’n uitdaging om ’n suksesvolle ouer te wees in moeilike tye. Hy put uit sy eie ervaring as die vader van vier kinders en sy werk met tieners.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!