0
Your cart

Your cart is empty

Books > Language & Literature > Literature: history & criticism > Poetry & poets

Buy Now

Adam Small: Denker, digter, dramaturg (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R191
Discovery Miles 1 910
Adam Small: Denker, digter, dramaturg (Afrikaans, Paperback): Jacques van der Elst

Share your images

Adam Small: Denker, digter, dramaturg (Afrikaans, Paperback)

Jacques van der Elst

 (sign in to rate)
Loot Price R191 Discovery Miles 1 910

Bookmark and Share

Expected to ship within 10 - 15 working days

Met Adam Small se oorlye op 25 Junie 2016 het daar 地 einde gekom aan die lewe van 地 unieke mens en 地 unieke oeuvre: 地 digter, dramaturg en denker met besonderse insig in die aktualiteite van sy tyd. Hoewel die toekenning van die Hertzogprys aan Small in 2012 en die gepaardgaande publisiteit daarrondom die idee vir 地 huldigingsbundel by die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns laat ontstaan het, was dit Small se dood wat die deurslag gegee het om die publikasie te verwesenlik: Wanneer 地 kunstenaar sterf en sy stem vir ewig verstom het, bied dit immers die geleentheid om oorkoepelend oor die geheel van sy kunstenaarskap te besin. Die bydraes in hierdie bundel dra die ondertoon van 地 afsluiting, 地 terugblik op die mens en kunstenaar Adam Small, met temas soos die toekoms van Afrikaans en die Afrikaanse letterkunde, die uitbreidende rol van Kaaps, en sosiale vraagstukke soos bendegeweld en armoede. Mense wat Small van naby geken het is hier aan die woord saam met literatore en kollegas uit die maatskaplikewerk-omgewing waarby Small lewenslank betrokke was. Adam Small: Denker, digter, dramaturg 地 Huldiging hoef nie as afsluiting van die gesprek oor Small se lewe en werk beskou te word nie inteendeel: Dit bied juis ook geleentheid om die oorkoepelende blik oor Small se kunstenaarskap as inleiding tot verdere ondersoek te benut.

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: November 2017
Editors: Jacques van der Elst
Dimensions: 222 x 152mm (L x W)
Format: Paperback
Pages: 248
ISBN-13: 978-1-4853-0863-8
Languages: Afrikaans
Categories: Promotions
Books > Social sciences > Politics & government > Political activism
Books > Social sciences > Politics & government > Political activism > General
Books > Afrikaans > Maatskaplike Wetenskappe
Books > Language & Literature > Literature: history & criticism > Literary studies > From 1900
Books > Afrikaans > Taal en Letterkunde
Books > Language & Literature > Biography & autobiography > Literary
Books > Biography > Literary
Books > Afrikaans > Biografie
Books > Language & Literature > Literature: history & criticism > Poetry & poets
Books > Language & Literature > Literature: history & criticism > Poetry & poets > General
LSN: 1-4853-0863-1
Barcode: 9781485308638

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners