'n Pa En Sy Dogter - Tydlose Wysheid Om Jou Dogter Te Leer, Te Lei En Lief Te He - Haar Hele Lewe Lank (Afrikaans, Paperback)


Of 'n dogter nog klein is of al volwasse, sy sal vir ewig 'n spesiale plek in haar pa se hart he. Vier die geskenk en seen van die unieke verhouding tussen pa's en hulle dogters met hierdie inspirerende boek deur dr. James Dobson, ervare berader en kenner van gesinsake. 'n Pa en sy dogter bied uittreksels uit die topverkoper Om dogters groot te maak en is 'n huldeblyk aan die rol wat 'n pa in sy dogter se lewe speel. Dit is propvol praktiese raad wat elke pa sal help bou aan sy verhouding met sy dogter. Die volkleur-geskenkboekie vier die lewenslange band van liefde wat 'n pa en dogter deel. 'n Pa en sy dogter sal pa's help om 'n waarlik spesiale verhouding met hul dogter te ontwikkel, te hand-haaf en te koester.

R107
List Price R130
Save R23 18%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1070
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Of 'n dogter nog klein is of al volwasse, sy sal vir ewig 'n spesiale plek in haar pa se hart he. Vier die geskenk en seen van die unieke verhouding tussen pa's en hulle dogters met hierdie inspirerende boek deur dr. James Dobson, ervare berader en kenner van gesinsake. 'n Pa en sy dogter bied uittreksels uit die topverkoper Om dogters groot te maak en is 'n huldeblyk aan die rol wat 'n pa in sy dogter se lewe speel. Dit is propvol praktiese raad wat elke pa sal help bou aan sy verhouding met sy dogter. Die volkleur-geskenkboekie vier die lewenslange band van liefde wat 'n pa en dogter deel. 'n Pa en sy dogter sal pa's help om 'n waarlik spesiale verhouding met hul dogter te ontwikkel, te hand-haaf en te koester.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Christian Art Books

Country of origin

South Africa

Release date

April 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

195 x 128 x 9mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

127

ISBN-13

978-1-4316-1232-1

Barcode

9781431612321

Languages

value

Categories

LSN

1-4316-1232-4



Trending On Loot