'n Pa En Sy Seun - Tydlose Wysheid Om Jou Seun Te Leer, Te Lei En Lief Te He - Sy Hele Lewe Lank (Afrikaans, Paperback)


Of 'n seun 'n ondeunde knapie of 'n volwasse jong man is, hy sal altyd opkyk na sy pa. Vier die sterk, lewenslange band tussen pa's en seuns met hierdie inspirerende boek deur dr. James Dobson, ervare berader en kenner van gesinsake. 'n Pa en sy seun bied uittreksels uit die topverkoper Om seuns groot te maak en is 'n huldeblyk aan al die pa's wat 'n voorbeeld van krag, integriteit en getrouheid vir hulle seuns is. Dit is propvol praktiese raad wat elke pa sal help bou aan sy verhouding met sy seun. Die volkleur-geskenkboekie vier die onvervangbare rol wat 'n pa in 'n seun se hart en lewe speel. 'n Pa en sy seun sal elke pa help om sy seun te lei en aan te moedig op sy eie reis deur die lewe.

R107
List Price R130
Save R23 18%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1070
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Of 'n seun 'n ondeunde knapie of 'n volwasse jong man is, hy sal altyd opkyk na sy pa. Vier die sterk, lewenslange band tussen pa's en seuns met hierdie inspirerende boek deur dr. James Dobson, ervare berader en kenner van gesinsake. 'n Pa en sy seun bied uittreksels uit die topverkoper Om seuns groot te maak en is 'n huldeblyk aan al die pa's wat 'n voorbeeld van krag, integriteit en getrouheid vir hulle seuns is. Dit is propvol praktiese raad wat elke pa sal help bou aan sy verhouding met sy seun. Die volkleur-geskenkboekie vier die onvervangbare rol wat 'n pa in 'n seun se hart en lewe speel. 'n Pa en sy seun sal elke pa help om sy seun te lei en aan te moedig op sy eie reis deur die lewe.

Customer Reviews

Average Rating  (1 Customer)

Product Details

General

Imprint

Christian Art Books

Country of origin

South Africa

Release date

April 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

195 x 127 x 9mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

126

ISBN-13

978-1-4316-1233-8

Barcode

9781431612338

Languages

value

Categories

LSN

1-4316-1233-2



Trending On Loot