0
Your cart

Your cart is empty

Books > Food & Drink > Health & wholefood cookery

Buy Now

Skoon & Skraal Dieet - Die trefferboek oor hoe om jou liggaam volmaak te vorm (Paperback) Loot Price: R82
Discovery Miles 820
You Save: R13 (14%)
Skoon & Skraal Dieet - Die trefferboek oor hoe om jou liggaam volmaak te vorm (Paperback): James Duigan

Skoon & Skraal Dieet - Die trefferboek oor hoe om jou liggaam volmaak te vorm (Paperback)

James Duigan

 (sign in to rate)
List price R95 Loot Price R82 Discovery Miles 820 You Save R13 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 10 work days

Toe James Duigan - 'n top-afrigter van glanspersone - se Clean & Lean Diet die eerste keer op die rakke beland het, was dit dadelik 'n topverkoper. Die boek is nou heeltemal hersien en bygewerk, met: splinternuwe resepte; die nuutse wenke en raad; nuwe en verbeterde 'Sleg, Beter, Beste'-tabelle - iets wat eie is aan Duigan. Skoon & Skraal is eenvoudig en doeltreffend: jy hoef nie kaloriee te tel of ingewikkelde reels te volg nie. Jy word eers gehelp om 'Skoon' te kom deur 'n buigsame 14-dag-detoks- en eetprogram te volg, en dan gewys hoe om 'Skraal' te word deur jou liggaam te vorm met maklike oefeninge wat werk.

General

Imprint: Metz Press
Country of origin: South Africa
Release date: July 2020
Authors: James Duigan
Dimensions: 235 x 190 x 14mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 173
ISBN-13: 978-1-928201-71-7
Categories: Books > Health, Home & Family > Cookery / food & drink etc > Health & wholefood cookery > General
Books > Food & Drink > Health & wholefood cookery > General
LSN: 1-928201-71-7
Barcode: 9781928201717

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners