Wenplan Vir Die Lewe (Afrikaans, Paperback)


Jannie Putter deel met Wenplan vir die lewe wat ware sukses is en hoe elkeen 'n kampioen kan wees, ten spyte van die vele uitdagings en verkeerde keuses van die verlede.

Hy beskryf aan die hand van staaltjies en anekdotes, sonder om te skroom, die vele valstrikke wat gereed lê om ons te verstrik sodat ons nie ons ware potensiaal kan bereik nie.

Temas soos gesag, rebellie, inspraak, jaloesie, arrogansie, valse persepsies, verslawings, depressie, buite-egtelike verhoudings, egskeiding word behandel.

Elke hoofstuk eindig met ‘n Herkou hieraan-gedeelte, waar die hoofpunte van die hoofstuk uitgelig word, asook 'n Ondersoek en oefen-gedeelte, waar die leser die geleentheid gebied word om aan die hand van vrae selfondersoek te doen.

Wenplan vir die lewe kan met groot vrug gebruik word in kleingroepe.


R132
List Price R139
Save R7 5%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1320
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Jannie Putter deel met Wenplan vir die lewe wat ware sukses is en hoe elkeen 'n kampioen kan wees, ten spyte van die vele uitdagings en verkeerde keuses van die verlede.

Hy beskryf aan die hand van staaltjies en anekdotes, sonder om te skroom, die vele valstrikke wat gereed lê om ons te verstrik sodat ons nie ons ware potensiaal kan bereik nie.

Temas soos gesag, rebellie, inspraak, jaloesie, arrogansie, valse persepsies, verslawings, depressie, buite-egtelike verhoudings, egskeiding word behandel.

Elke hoofstuk eindig met ‘n Herkou hieraan-gedeelte, waar die hoofpunte van die hoofstuk uitgelig word, asook 'n Ondersoek en oefen-gedeelte, waar die leser die geleentheid gebied word om aan die hand van vrae selfondersoek te doen.

Wenplan vir die lewe kan met groot vrug gebruik word in kleingroepe.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!




Trending On Loot