Dagboek van 'n wimp: In die hondehok (Afrikaans, Paperback)


Dit is vakansietyd: die weer is heerlik en almal geniet hulle gate uit buite. So, waar is Greg Heffley? Binne-in die huis besig om videospeletjies te speel met die gordyne toe. Greg, 'n selferkende "binnenshuise persoon", ervaar sy heerlikste vakansiefantasie: geen verantwoordelikhede en geen reels. Maar Greg se ma se idee van 'n perfekte vakansie is nie dieselfde nie. Sy glo aan buitemuurse pret en "gesinstyd". Wie se idee gaan wen? Of sal 'n nuwe toevoeging tot die Heffley-gesin alles verander?

R117
List Price R140
Save R23 16%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1170
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Dit is vakansietyd: die weer is heerlik en almal geniet hulle gate uit buite. So, waar is Greg Heffley? Binne-in die huis besig om videospeletjies te speel met die gordyne toe. Greg, 'n selferkende "binnenshuise persoon", ervaar sy heerlikste vakansiefantasie: geen verantwoordelikhede en geen reels. Maar Greg se ma se idee van 'n perfekte vakansie is nie dieselfde nie. Sy glo aan buitemuurse pret en "gesinstyd". Wie se idee gaan wen? Of sal 'n nuwe toevoeging tot die Heffley-gesin alles verander?

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Penguin Books (South Africa)

Country of origin

South Africa

Series

Dagboek van 'n Wimpy Kid

Release date

June 2014

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

198 x 130 x 20mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

214

ISBN-13

978-0-14-353857-8

Barcode

9780143538578

Languages

value

Categories

LSN

0-14-353857-8



Trending On Loot