Angelique (Afrikaans, Paperback)


Angelique Varten keer na jare se werk as verslaggewer en korrespondent vir 'n internasionale televisienuusnetwerk in Israel, terug na die land om die bekoring en skoonheid daarvan as vryskutfotograaf vas te vang. In haar besit is 'n brief van 'n ou vriend, Ben-David Dayan, met die versoek dat sy dit in die hande van sy kleinseun moet afgee. 'n Brief wat vir etlike jare reeds telkens onoopgemaak na hom toe terugkeer. So kruis Angelique se pad met die van Ezra Dayan. En dit is allermins 'n seepgladde ontmoeting en blote oorhandiging van 'n posstuk. Haar eie vasbeslotenheid om seker te maak dat 'n ou man nie vir die soveelste maal 'n onoopgemaakte brief terugontvang nie, maak elke ontmoeting tussen haar en Ezra 'n kruising van swaarde. Tog is daar 'n aangetrokkenheid tussen hulle wat hulle weer en weer na mekaar laat terugkeer. Vir een keer in sy lewe sal Ezra dalk die aftog moet blaas voor die besef dat hy geen verweer het teen sy eie hart nie, net so min as wat Angelique dit kan ontduik – selfs al is die pad na die toekom ie ’n snelweg nie en die erkenning van liefhe net die begin.

R85
List Price R88

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles850
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Angelique Varten keer na jare se werk as verslaggewer en korrespondent vir 'n internasionale televisienuusnetwerk in Israel, terug na die land om die bekoring en skoonheid daarvan as vryskutfotograaf vas te vang. In haar besit is 'n brief van 'n ou vriend, Ben-David Dayan, met die versoek dat sy dit in die hande van sy kleinseun moet afgee. 'n Brief wat vir etlike jare reeds telkens onoopgemaak na hom toe terugkeer. So kruis Angelique se pad met die van Ezra Dayan. En dit is allermins 'n seepgladde ontmoeting en blote oorhandiging van 'n posstuk. Haar eie vasbeslotenheid om seker te maak dat 'n ou man nie vir die soveelste maal 'n onoopgemaakte brief terugontvang nie, maak elke ontmoeting tussen haar en Ezra 'n kruising van swaarde. Tog is daar 'n aangetrokkenheid tussen hulle wat hulle weer en weer na mekaar laat terugkeer. Vir een keer in sy lewe sal Ezra dalk die aftog moet blaas voor die besef dat hy geen verweer het teen sy eie hart nie, net so min as wat Angelique dit kan ontduik – selfs al is die pad na die toekom ie ’n snelweg nie en die erkenning van liefhe net die begin.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

NB Publishers

Country of origin

South Africa

Series

Satyn

Release date

December 2008

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

180 x 110mm (L x W)

Format

Paperback

Pages

224

ISBN-13

978-0-624-04704-9

Barcode

9780624047049

Languages

value

Categories

LSN

0-624-04704-0



Trending On Loot