0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > General & literary fiction

Buy Now

Verlos Deur Genade (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R165
Discovery Miles 1 650
You Save: R35 (18%)
Verlos Deur Genade (Afrikaans, Paperback): Jill Eileen Smith

Verlos Deur Genade (Afrikaans, Paperback)

Jill Eileen Smith

 (sign in to rate)
List price R200 Loot Price R165 Discovery Miles 1 650 You Save R35 (18%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 10 - 15 working days

Wanneer hongersnood Betlehem tref, bly sommige hoop vir ren terwyl Naomi en haar gesin die lang reis na Moab aanpak op soek na groener weivelde. Dr is die oes oorvloedig, en vir ’n tyd lank wil dit voorkom of die Here hulle sen. Maar dan begin die een ramp na die ander hulle tref totdat Naomi alleen agterbly in ’n vreemde land met net haar twee weduwee skoondogters om haar te vertroos.

Mismoedig en brandarm besluit Naomi om alleen terug te keer na Bethlehem. Maar haar skoondogter Rut weier om haar alleen te laat gaan. Ten spyte daarvan dat sy en Naomi waarskynlik die res van hulle lewe as armoedige weduwees sal leef, bly Rut hoop vir ’n beter toekoms ... en miskien selfs ’n tweede kans op die liefde.

General

Imprint: Baker Books, a division of Baker Publishing Group
Country of origin: United States
Release date: October 2018
Authors: Jill Eileen Smith
Dimensions: 216 x 140mm (L x W)
Format: Paperback
Pages: 340
ISBN-13: 978-1-4316-1947-4
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > General & literary fiction > General
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian Fiction
Books > Christianity > Christian Fiction
Books > Afrikaans > Fiksie
LSN: 1-4316-1947-7
Barcode: 9781431619474

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners