Ek Verklaar (Afrikaans, Paperback)


God se woord is nie net daar om gelees en verstaan te word nie; sy woorde is gemaak om te verkondig en uitgespreek te word. Sy woorde is kragtig en Hy het hulle aan ons gegee om sy guns in ons lewens in te spreek. In Ek verklaar help Joel Osteen lesers om die waarheid agter God se Woord te ontsyfer en wys hy jou hoe jy God se seeninge in jou lewe en die van ander kan bring deur God se beloftes oor jou lewe uit te spreek. Ek verklaar is opgedeel in 31 afdelings – jy kan alles op een slag lees, of een vir elke dag van die maand. Elke afdeling begin met ’n geloofsversterkende verklaring, en word gevolg deur 'n verhaal en Skrifgedeelte wat God se ongelooflike krag demonstreer. Dit is ’n moet-lees boek vir enigeen wat wil leer van God se beloftes en hoe ons dit in ons lewens kan laat vrugdra.

R121
List Price R140
Save R19 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1210
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

God se woord is nie net daar om gelees en verstaan te word nie; sy woorde is gemaak om te verkondig en uitgespreek te word. Sy woorde is kragtig en Hy het hulle aan ons gegee om sy guns in ons lewens in te spreek. In Ek verklaar help Joel Osteen lesers om die waarheid agter God se Woord te ontsyfer en wys hy jou hoe jy God se seeninge in jou lewe en die van ander kan bring deur God se beloftes oor jou lewe uit te spreek. Ek verklaar is opgedeel in 31 afdelings – jy kan alles op een slag lees, of een vir elke dag van die maand. Elke afdeling begin met ’n geloofsversterkende verklaring, en word gevolg deur 'n verhaal en Skrifgedeelte wat God se ongelooflike krag demonstreer. Dit is ’n moet-lees boek vir enigeen wat wil leer van God se beloftes en hoe ons dit in ons lewens kan laat vrugdra.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Struik Christian Books

Country of origin

South Africa

Release date

November 2012

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

228 x 152 x 14mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

206

ISBN-13

978-1-4153-1388-6

Barcode

9781415313886

Languages

value

Categories

LSN

1-4153-1388-1



Trending On Loot