0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery

Not currently available

Die formidabele Ling Ho (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R181
Discovery Miles 1 810
You Save: R29 (14%)
Die formidabele Ling Ho (Afrikaans, Paperback): Johan Kruger

Die formidabele Ling Ho (Afrikaans, Paperback)

Johan Kruger

 (sign in to rate)
List price R210 Loot Price R181 Discovery Miles 1 810 You Save R29 (14%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Wanneer kansvatter van formaat Willem Landman sy swart snor opplak en sy satynskoene met die klokkies op die punte aanhet, is hy Ling Ho: opperste towenaar en showman. Van skoolsaal na kerksaal na landbousaal reis Willem, sy assistent en sy kat in hul bakkie, gevolg deur 地 karavaan, gevolg deur 地 Ventertjie, oor die grasvelde van Mpumalanga. Dit is hier waar die klein bende vir Evie en Noah raakloop. In hul biblioteekwa bring die gedemoveerde bibliotekaresse en die drywer van die Travelling Library die geskrewe woord na die mense. Tussen Evie en Willem is daar 地 vonkie, maar daar is ook onweer in die lug. Die storm in aankoms gaan Willem en die meisie in die kis se bloutjie een aand met die saagtriek na kinderspeletjies laat lyk. Johan Kruger steek die draak met allerlei swaarwigtige Suid-Afrikaase werklikhede. Sy satire Die formidabele Ling Ho is soos 地 welkome bui reen oor 地 dor stuk platteland.

General

Imprint: Umuzi
Country of origin: South Africa
Release date: April 2016
Authors: Johan Kruger
Dimensions: 210 x 135 x 20mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 248
ISBN-13: 978-1-4152-0175-6
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery
Books > Fiction > Genre fiction > Crime & mystery > General
Books > Afrikaans > Fiksie
LSN: 1-4152-0175-7
Barcode: 9781415201756

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners