0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > War fiction

Buy Now

Die Kappiekommando, of Boerevroue in geheime diens - Boerevroue in geheime diens (Afrikaans, Hardcover, 2nd ed) Loot Price: R172
Discovery Miles 1 720

Die Kappiekommando, of Boerevroue in geheime diens - Boerevroue in geheime diens (Afrikaans, Hardcover, 2nd ed)

Johanna Brandt

 (sign in to rate)
Loot Price R172 Discovery Miles 1 720

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Die Boereheldin Johanna Brandt, wat bekendheid verwerf het met haar boeke Het concentratie-kamp van Irene (1905), The Petticoat Commando (1913) en Die Kappiekommando (1913) was 'n merkwaardige vrou, besonder intelligent en met sterk leierseienskappe en buitengewone energie. Gedurende die Anglo-Boereoorlog word sy betrek in die spioenasienetwerk van die Transvaalse geheime diens en haar woning word 'n skuilplek vir boerespioene. Vir 'n tyd lank is sy ook kampverpleegster in die Irene-konsentrasiekamp. Na die oorlog neem sy as predikantsvrou 'n leidende rol in die opheffing van die verarmde Boerevrouens en help bou aan die geestelike vorming van 'n nasionale bewussyn en die emansipasie van die vrou.

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: December 1999
Authors: Johanna Brandt
Dimensions: 215 x 152 x 16mm (L x W x T)
Format: Hardcover
Pages: 260
Edition: 2nd ed
ISBN-13: 978-0-620-24338-4
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Law > General
Books > Fiction > Genre fiction > War fiction > General
Books > Afrikaans > Fiksie
Books > Afrikaans > Regte
LSN: 0-620-24338-4
Barcode: 9780620243384

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners