Ons wil almal ’n lewe hê wat iets beteken. Maar wat is ware betekenis? Hoe definieer mens dit, en hoe bereik ons
dit? In Die impak van jou leierskap demonstreer Maxwell wat daarvan kan kom as ons persoonlike passie en
leierskap op ’n manier kombineer wat meer as blote sukses tot gevolg het.
Deur eensgesinde mense te vind en hulle eerste te stel, kan jy ’n verskil in hul lewe maak en ’n verenigde poging
skep wat ’n blywende positiewe impak laat. Leer hoe om mense te kry om jou saak te ondersteun, jou visie te
verwoord, en waarde daarby toe te voeg. Deur sy persoonlike verhaal te gebruik wys John Maxwell hoe hy een
van die voorste leierskapkenners in die wêreld geword het, en leer hy jou hoe om ander volgens jou doel te lei en
’n blywende nalatenskap te skep.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!