0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts

Buy Now

Reading is Easy: Meetkunde om ons: Grade 6 (Afrikaans, Staple bound, 2nd ed) Loot Price: R79
Discovery Miles 790
You Save: R14 (15%)

Reading is Easy: Meetkunde om ons: Grade 6 (Afrikaans, Staple bound, 2nd ed)

K. Morrison

Series: Reading Is Easy

 (sign in to rate)
List price R93 Loot Price R79 Discovery Miles 790 You Save R14 (15%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 10 working days

Meetkunde om ons. Vandag weet ons almal baie meer aangaande meetkunde en ons gebruik dit selfs sonder om daaroor te dink. Hierdie boek wys van die metodes waarop mense in Afrika meetkunde daagliks gebruik. Meetkunde help ons om huise te bou en gewasse aan te plant. Kunstenaars en wewers maak ook gebruik van meetkunde. Maar wat presies is meetkunde en waarom is dit so bruikbaar? Lees verder om uit te vind. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.

Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

General

Imprint: Heinemann Publishers (Pty) Ltd
Country of origin: South Africa
Series: Reading Is Easy
Release date: 2012
Authors: K. Morrison
Dimensions: 200 x 127 x 3mm (L x W x T)
Format: Staple bound
Pages: 32
Edition: 2nd ed
ISBN-13: 978-0-7962-4569-4
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts > General
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
LSN: 0-7962-4569-X
Barcode: 9780796245694

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners