Send or share

Kaptein Verdwyn (Afrikaans, Paperback)

Wat sal jy doen as jy onsigbaar kan raak? Kyle is moeg daarvoor dat die skoolboelie op hom pik. Denzel die Draak knou gedurig ander kinders af, terg hulle en vat hulle pousebroodjies. Toe Kyle 'n nuwe selfoon kry, laai hy ’n vreemde app af – een wat belowe om jou onsigbaar te maak! Kort voor lank verander Kyle in 'n superheld: Kaptein Verdwyn! En hy besluit dit is tyd om die boelie ’n les te leer ... 'n Aksiebelaaide storie met 'n positiewe boodskap wat kinders kan bemagtig om hul man te staan teen boelies. Agterin die boek verskyn nuttige raad oor hoe om boelies te identifiseer en wat om te doen as iemand jou boelie.
R178
List Price R190
Save R12 6%

Pay from as little as R44.5Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles1780

Non-Returnable

Delivery Advice

Ships in 7 - 11 working days

1 more Sellers from R256
Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Wat sal jy doen as jy onsigbaar kan raak? Kyle is moeg daarvoor dat die skoolboelie op hom pik. Denzel die Draak knou gedurig ander kinders af, terg hulle en vat hulle pousebroodjies. Toe Kyle 'n nuwe selfoon kry, laai hy ’n vreemde app af – een wat belowe om jou onsigbaar te maak! Kort voor lank verander Kyle in 'n superheld: Kaptein Verdwyn! En hy besluit dit is tyd om die boelie ’n les te leer ... 'n Aksiebelaaide storie met 'n positiewe boodskap wat kinders kan bemagtig om hul man te staan teen boelies. Agterin die boek verskyn nuttige raad oor hoe om boelies te identifiseer en wat om te doen as iemand jou boelie.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Lapa Publishers

Country of origin

South Africa

Release date

July 2016

Availability

Expected to ship within 7 - 11 working days

Authors

Dimensions

212 x 137 x 6mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

72

ISBN-13

978-0-7993-7904-4

Barcode

9780799379044

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-7904-2

Trending On Loot