0
Your cart

Your cart is empty

Books > History > African history

Buy Now

Kolonie Aan Die Kaap - Jan Van Riebeeck En Die Vestiging Van Die Eerste Blankes, 1652?1662 (Afrikaans, Hardcover) Loot Price: R329
Discovery Miles 3 290
You Save: R21 (6%)

Share your images

Kolonie Aan Die Kaap - Jan Van Riebeeck En Die Vestiging Van Die Eerste Blankes, 1652?1662 (Afrikaans, Hardcover)

Karel Schoeman

 (sign in to rate)
List price R350 Loot Price R329 Discovery Miles 3 290 You Save R21 (6%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 10 - 15 working days

Kolonie aan die Kaap is die derde van vyf boeke oor vroeŽ blanke vestiging aan die Kaap.

In diť deel vestig Karel Schoeman die aandag op die eerste blanke intrekkers. Die VOC (Verenigde Oostindische Compagnie), het in 1651 besluit om in Tafelbaai ’n verversingspos te stig ten behoewe van die Kompanjie se skeepvaart tussen Nederland en die Ooste en dis met hierdie doel dat kommandeur Jan van Riebeeck in Desember van daardie jaar met sy vlootjie van vyf skepe na die Kaap uitgeseil het.

Die eerste hoofstuk gee aandag aan Van Riebeeck se lewe en loopbaan tot en met hierdie datum en in die tweede hoofstuk word die werksaamhede rondom die vestiging van die verversingspos aan die hand van Van Riebeeck se dagboeke en briewe en die geskrifte van vroeŽ besoekers beskryf. Die omstandighede van die pioniersgroepie wat uitvoering aan Van Riebeeck se opdragte en ambisieuse planne moes gee, word in hoofstuk 3 bespreek. Aanvanklik moes alle lewensmiddele, gereedskap, saad, plantjies en selfs perde uit die Ooste ingevoer word. ’n Fort, wat skuiling en beskerming teen wilde diere en vyandige Khoi-stamme moes gee, is in 1666 voltooi. Hoe die verskillende sosiale groeperinge soos die hoŽ amptenare, die ambagsmanne, soldate en slawe in diť Fort gewerk, geleef en soms ook gesterf het, die onthale, kerk- en gebedsdienste en militÍre parades kom in hoofstuk 4 aan die bod.

’n Klein klompie hoŽ Kompanjiesamptenare was deel van die Kaapse nedersetting, maar dit was hoofsaaklik uit die groter groep werksvolk, soldate en matrose dat die latere vryburgers afkomstig was. Die uiters moeilike omstandighede, teenslae en mislukkings van die aanvanklike groepie van nege, maar ook die enkele suksesverhale, word in hoofstuk 7 bespreek. Die boek sluit af met ’n oorsig oor Van Riebeeck se latere loopbaan in die Ooste en sy oorlye in 1677.

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: September 2010
Authors: Karel Schoeman
Dimensions: 245 x 175 x 33mm (L x W x T)
Format: Hardcover
Pages: 436
ISBN-13: 978-1-86919-271-6
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > History
Books > Humanities > History > World history
Books > Humanities > History > African history
Books > Humanities > History > World history > 1750 to 1900
Books > Humanities > History > African history > General
Books > History > African history
Books > History > African history > General
Books > History > World history
Books > History > World history > 1750 to 1900
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Local Author Showcase > Biography
Books > Local Author Showcase > Politics
Promotions
LSN: 1-86919-271-0
Barcode: 9781869192716

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners