Die Familie Van Jesus (Afrikaans, Paperback)


Topverkoperskrywer Karen Kingsbury bied 'n fiktiewe blik op die ses familielede van Jesus oor wie ons in die Bybel lees. Haar verhale is geanker in die Skrif en sal in die harte van lesers 'n ongekende, emosionele verbintenis met die Bybel laat ontstaan. Deur Die familie van Jesus sal lesers 'n emosionele band met die familielede van Jesus ontwikkel, meer oor hulle te wete kom en tegelykertyd 'n groeiende liefde vir die Skrif kweek. Daar is baie Bybelstudie- en dagstukkieboeke beskikbaar, en regoor die wereld kom mense byeen om die Bybel beter te verstaan en te leer hoe dit op hul lewns van toepassing is. Ongelukkig is 'n analitiese benadering egter die enigste manier van studie wat gevolg word. In Die familie van Jesus laat Karen Kingsbury jou lag, huil, en uiteindelik laat sy jou die Bybel liefkry op 'n manier wat sal verseker dat jy die waarhede daarin nie net met jou verstand begryp nie, maar met jou hart verstaan. Die karakters in hierdie kort verhale is onder die wat die naaste aan Jesus was - Maria, Josef, Jesus se broer Jakobus, Johannes die Doper, Sagaria en Elisabet. Elkeen het 'n aangrypende storie om te vertel. Karen Kingsbury verweef fiktiewe, emosoinele; aangrypende detail wat Skrifgefundeerd is met geskiedkundige en teologiese insig en vrae vir selfondersoek en nadenke. Die familie van Jesus verskaf nie net 'n dieper verstaan van ons Verlosser se familielede nie, maar is ook 'n hulpmiddel vir lesers om nader te kom aan Christus, aan die Bybel en aan mekaar.

R69
List Price R80
Save R11 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles690
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Topverkoperskrywer Karen Kingsbury bied 'n fiktiewe blik op die ses familielede van Jesus oor wie ons in die Bybel lees. Haar verhale is geanker in die Skrif en sal in die harte van lesers 'n ongekende, emosionele verbintenis met die Bybel laat ontstaan. Deur Die familie van Jesus sal lesers 'n emosionele band met die familielede van Jesus ontwikkel, meer oor hulle te wete kom en tegelykertyd 'n groeiende liefde vir die Skrif kweek. Daar is baie Bybelstudie- en dagstukkieboeke beskikbaar, en regoor die wereld kom mense byeen om die Bybel beter te verstaan en te leer hoe dit op hul lewns van toepassing is. Ongelukkig is 'n analitiese benadering egter die enigste manier van studie wat gevolg word. In Die familie van Jesus laat Karen Kingsbury jou lag, huil, en uiteindelik laat sy jou die Bybel liefkry op 'n manier wat sal verseker dat jy die waarhede daarin nie net met jou verstand begryp nie, maar met jou hart verstaan. Die karakters in hierdie kort verhale is onder die wat die naaste aan Jesus was - Maria, Josef, Jesus se broer Jakobus, Johannes die Doper, Sagaria en Elisabet. Elkeen het 'n aangrypende storie om te vertel. Karen Kingsbury verweef fiktiewe, emosoinele; aangrypende detail wat Skrifgefundeerd is met geskiedkundige en teologiese insig en vrae vir selfondersoek en nadenke. Die familie van Jesus verskaf nie net 'n dieper verstaan van ons Verlosser se familielede nie, maar is ook 'n hulpmiddel vir lesers om nader te kom aan Christus, aan die Bybel en aan mekaar.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!




Trending On Loot