0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > Romance

Buy Now

'n Oomblik in Tyd - 'n Baxterfamilie-Roman (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R165
Discovery Miles 1 650
You Save: R35 (18%)
'n Oomblik in Tyd - 'n Baxterfamilie-Roman (Afrikaans, Paperback): Karen Kingsbury

'n Oomblik in Tyd - 'n Baxterfamilie-Roman (Afrikaans, Paperback)

Karen Kingsbury

 (sign in to rate)
List price R200 Loot Price R165 Discovery Miles 1 650 You Save R35 (18%)

Bookmark and Share

In stock. We should be able to ship within 24 hours. More are available from supplier, and more still are on order.

Van New York Times -topverkoperskrywer Karen Kingsbury kom ’n splinternuwe Baxterfamilie-roman oor ’n geliefde skoolhoof wat ’n Bybelstudieklub begin om die lewens van sy sukkelende leerlinge te verbeter. Dit het egter tot gevolg dat hy die nasionale fokus van ’n omstrede regsgeding word.

Hamilton HoŽrskool se skoolhoof, Wendell Quinn, is moeg vir die dwelmmisbruik, tienerswangerskappe, geweld, en lae verwagtings by sy skool. Quinn is ’n Christen en gesinsman, en wil verandering in sy gemeenskap sien. Daarom begin hy ’n vrywillige naskoolse Bybelstudieprogram, ten spyte daarvan dat dit sy werk in gevaar kan stel. Die hoŽ bywoning by elke byeenkoms moedig hom egter aan om voort te gaan. Dis duidelik dat die program werk – totdat een ouer die pers daarvan in kennis stel. Nou staan Quinn voor ’n regsgeding wat alles kan verwoes, en moet hy kies: Gaan hy toegee en die program stop, of gaan hy opstaan vir wat hy glo reg is.

Hierdie stryd kom met ’n hoŽ prys, en daar is net een prokureur wat Quinn aan sy kant wil hÍ: Luke Baxter.

General

Imprint: Struik Christian
Country of origin: South Africa
Release date: May 2018
Authors: Karen Kingsbury
Dimensions: 212 x 138 x 18mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 312
ISBN-13: 978-1-4153-3890-2
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > General & literary fiction > General
Books > Fiction > Genre fiction > Romance > General
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian Fiction
Books > Christianity > Christian Fiction
Books > Afrikaans > Fiksie
Books > Afrikaans > Verskeep in 24 uur
Books > Fiction > Shipping In 24hrs
LSN: 1-4153-3890-6
Barcode: 9781415338902

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners