In dié boek neem Annatjie, huishoudkundige en Karookind, en Lynne jou op 'n wildsreis en wys jou al die truuks - van verwerking en bevriesing tot gaarmaakmetodes.
Die boek is ingedeel volgens snitte, met lipafleklekker resepte vir elk. Geroosterde steakblokkies met knoffelsous, biltonghappies, ontbeende wildsbladrol, gerookte wors, Karookerrie en selfs bobotie en lewerkoekies staan hul plek vol. En natuurlik wildspastei - almal se gunsteling.
Jy sal alles en nog meer in dié boek kry, van die klassieke treffers tot dié met 'n lekker twist.
Die boek hoort in elke kombuis, so kry jou voorskoot en beïndruk jou gaste met wildsgeregte uit die boonste rakke.
Pay from as little as R73.75Learn more

Non-Returnable
Ships in 5 - 10 working days
In dié boek neem Annatjie, huishoudkundige en Karookind, en Lynne jou op 'n wildsreis en wys jou al die truuks - van verwerking en bevriesing tot gaarmaakmetodes.
Die boek is ingedeel volgens snitte, met lipafleklekker resepte vir elk. Geroosterde steakblokkies met knoffelsous, biltonghappies, ontbeende wildsbladrol, gerookte wors, Karookerrie en selfs bobotie en lewerkoekies staan hul plek vol. En natuurlik wildspastei - almal se gunsteling.
Jy sal alles en nog meer in dié boek kry, van die klassieke treffers tot dié met 'n lekker twist.
Die boek hoort in elke kombuis, so kry jou voorskoot en beïndruk jou gaste met wildsgeregte uit die boonste rakke.
Imprint | Jonathan Ball Publishers |
Release date | August 2026 |
Availability | Expected to ship within 5 - 10 working days |
Authors | Annatjie Reynolds, Lynne Minnaar |
Format | Paperback |
Pages | 192 |
ISBN-13 | 978-0-7981-8627-8 |
Barcode | 9780798186278 |
Languages | value |
Categories | |
LSN | 0-7981-8627-5 |
Be the first to know about our
latest deals & promos! Subscribe Now
COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za
All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions