Send or share

Dierehotel 2: 'n Groot verrassing (Afrikaans, Paperback)

Die tweeling Liela en Dirkie het onlangs met ’n briljante plan vorendag gekom. Hulle het hul tante se afgeleefde hotel in ’n spesiale hotel vir diere omskep. Hulle kan nie wag om te sien watter gaste almal hul opwagting gaan maak nie. Die volgende kuiergas by die Dierehotel is ’n gestreepte grys kat genaamd Matilda. Maar Liela en Dirkie is bekommerd, want Matilda wil glad nie speel nie – sy wil net die heeltyd wegkruip en slaap. Wat op dees aarde is fout met haar? Intussen maak Kaptein die kokketiel moeilikheid tydens sy kuiertjie. Hy gaps die heeltyd kos uit die kombuis, en hy wil Matilda nie met rus laat nie. Is hy net stout, of weet hy dalk iets wat Liela en Dirkie nie weet nie? Die gewilde Pet Hotel-reeks is nou vir die eerste keer in Afrikaans beskikbaar. Jong diereliefhebbers sal versot wees op die tweeling se avonture in die Dierehotel. In elke boek maak daar ’n nuwe vierpotige of geveerde kuiergas sy opwagting in die hotel – en dit sorg vir hope opwinding. ’n Prettige, snaakse nuwe reeks vol oulike troeteldiere en lawwe avonture!
R81
List Price R85

Pay from as little as R20.25Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles810
Delivery AdviceOut of stock
Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Die tweeling Liela en Dirkie het onlangs met ’n briljante plan vorendag gekom. Hulle het hul tante se afgeleefde hotel in ’n spesiale hotel vir diere omskep. Hulle kan nie wag om te sien watter gaste almal hul opwagting gaan maak nie. Die volgende kuiergas by die Dierehotel is ’n gestreepte grys kat genaamd Matilda. Maar Liela en Dirkie is bekommerd, want Matilda wil glad nie speel nie – sy wil net die heeltyd wegkruip en slaap. Wat op dees aarde is fout met haar? Intussen maak Kaptein die kokketiel moeilikheid tydens sy kuiertjie. Hy gaps die heeltyd kos uit die kombuis, en hy wil Matilda nie met rus laat nie. Is hy net stout, of weet hy dalk iets wat Liela en Dirkie nie weet nie? Die gewilde Pet Hotel-reeks is nou vir die eerste keer in Afrikaans beskikbaar. Jong diereliefhebbers sal versot wees op die tweeling se avonture in die Dierehotel. In elke boek maak daar ’n nuwe vierpotige of geveerde kuiergas sy opwagting in die hotel – en dit sorg vir hope opwinding. ’n Prettige, snaakse nuwe reeks vol oulike troeteldiere en lawwe avonture!

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Lapa Publishers

Country of origin

South Africa

Series

Dierehotel

Release date

March 2014

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

213 x 137 x 5mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

56

ISBN-13

978-0-7993-6650-1

Barcode

9780799366501

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-6650-1

Trending On Loot