0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction > Animal stories

Not currently available

Snuf in die neus: Boek 3 (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R74
Discovery Miles 740
You Save: R11 (13%)

Snuf in die neus: Boek 3 (Afrikaans, Paperback)

Kate Finch

Series: Dierehotel

 (sign in to rate)
List price R85 Loot Price R74 Discovery Miles 740 You Save R11 (13%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Die tweeling Liela en Dirkie het n rukkie gelede met n briljante plan vorendag gekom. Hulle het hul tante se afgeleefde hotel in n spesiale hotel vir diere omskep. Almal is verras om te sien hoe fluks die Dierehotel deesdae sake doen. Liela en Dirkie het hope troeteldiere om op te pas katte, honde, konyne, marmotte en voels. Maar toe n afgetrede polisiehond genaamd Watson kom inloer, snuffel hy allerlei moeilikheid uit. Kan Liela en Dirkie met sy hulp die Dierehotel se heel eerste geheimsinnige raaisel oplos? Die gewilde Pet Hotel-reeks is nou vir die eerste keer in Afrikaans beskikbaar. Jong diereliefhebbers sal versot wees op die tweeling se avonture in die Dierehotel. In elke boek maak daar n nuwe vierpotige of geveerde kuiergas sy opwagting in die hotel en dit sorg vir hope opwinding. n Prettige, snaakse nuwe reeks vol oulike troeteldiere en lawwe avonture!

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Series: Dierehotel
Release date: March 2014
Authors: Kate Finch
Dimensions: 215 x 138 x 5mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 56
ISBN-13: 978-0-7993-6651-8
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Fiction > Animal stories > General
Books > Children's Fiction & Fun > Animal Stories > General
Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
LSN: 0-7993-6651-X
Barcode: 9780799366518

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners