8 tale van die brein (Afrikaans, Paperback)


Ontdek en ontwikkel kinders se unieke intelligensies sodat hulle met meer selfvertroue God se plan kan leef. “Slim” is ’n kragtige woord. Kinders wat glo hulle is slim, presteer beter op skool en pak die lewe met meer self­vertroue aan. Maar kinders wat nie so dink nie, kan sukkel om te fokus. 8 tale van die brein help ouers om hulle kinders se unieke intelligensies te ontdek en ontwikkel. Is hulle woord-, logika-, prentjie-, musiek-, liggaam-, natuur-, mens- of self-slim? Dit bemagtig en rus ouers toe met nuwe en kreatiewe idees oor hoe om: Hulle kinders se unieke intelligensies te aanvaar en te bevestig; Hulle kinders aan te moedig om met al 8 intelligen­sies te leer; Enige intelligensie wat “verlam” is weer aan te wakker; Wangedrag op nuwe, opbouende maniere te ver­ander; Hulle kinders geestelik en in hulle verhoudings te lei, asook na ’n goeie loopbaankeuse. Verder bied die boek ook twee speletjies per bepaal­de intelligensie om vas te stel of dit 'n sterk of swak punt is, bylaes met hoe kinders hulle intelli­gensies kan gebruik om woorde se betekenisse te leer en dink-werkwoorde, asook evalueringsvraelyste op www.8GreatSmarts.com. 8 tale van die brein is geskik vir ouers met kinders van alle ouderdomme en is gebaseer op die teorie van multi-intelligensie.

R140
List Price R170
Save R30 18%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1400
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Ontdek en ontwikkel kinders se unieke intelligensies sodat hulle met meer selfvertroue God se plan kan leef. “Slim” is ’n kragtige woord. Kinders wat glo hulle is slim, presteer beter op skool en pak die lewe met meer self­vertroue aan. Maar kinders wat nie so dink nie, kan sukkel om te fokus. 8 tale van die brein help ouers om hulle kinders se unieke intelligensies te ontdek en ontwikkel. Is hulle woord-, logika-, prentjie-, musiek-, liggaam-, natuur-, mens- of self-slim? Dit bemagtig en rus ouers toe met nuwe en kreatiewe idees oor hoe om: Hulle kinders se unieke intelligensies te aanvaar en te bevestig; Hulle kinders aan te moedig om met al 8 intelligen­sies te leer; Enige intelligensie wat “verlam” is weer aan te wakker; Wangedrag op nuwe, opbouende maniere te ver­ander; Hulle kinders geestelik en in hulle verhoudings te lei, asook na ’n goeie loopbaankeuse. Verder bied die boek ook twee speletjies per bepaal­de intelligensie om vas te stel of dit 'n sterk of swak punt is, bylaes met hoe kinders hulle intelli­gensies kan gebruik om woorde se betekenisse te leer en dink-werkwoorde, asook evalueringsvraelyste op www.8GreatSmarts.com. 8 tale van die brein is geskik vir ouers met kinders van alle ouderdomme en is gebaseer op die teorie van multi-intelligensie.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!




Trending On Loot