Send or share

Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid - Graad 12: Leerdersboek (Afrikaans, Paperback)

Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 12 is deur 'n ervare span skrywers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV).

Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Wiskundige Geletterdheid maklik baas te raak.

Die omvattende Leerdersboek bevat 'n naslaan-afdeling oor basiese vaardighede om konsepte in Wiskundige Geletterdheid te hersien, aantekeninge in die kantlyn wat leerders met nuwe begrippe help, 'n verskeidenheid voorbeelde met sterk visuele inslag wat Wiskundige Geletterdheid met alledaagse situasies verbind, 'n opsommende kontrolelys en hersieningsoefeninge aan die einde van elke onderwerp.

R496
List Price R516

Pay from as little as R124Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles4960

Non-Returnable

Delivery Advice

Ships in 5 - 10 working days

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 12 is deur 'n ervare span skrywers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV).

Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Wiskundige Geletterdheid maklik baas te raak.

Die omvattende Leerdersboek bevat 'n naslaan-afdeling oor basiese vaardighede om konsepte in Wiskundige Geletterdheid te hersien, aantekeninge in die kantlyn wat leerders met nuwe begrippe help, 'n verskeidenheid voorbeelde met sterk visuele inslag wat Wiskundige Geletterdheid met alledaagse situasies verbind, 'n opsommende kontrolelys en hersieningsoefeninge aan die einde van elke onderwerp.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Cambridge Unitersity Press

Country of origin

United Kingdom

Release date

August 2013

Availability

Expected to ship within 5 - 10 working days

Authors

,

Format

Paperback

ISBN-13

978-1-107-69710-2

Barcode

9781107697102

Languages

value

Categories

LSN

1-107-69710-7

COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za

All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions