'n Wolf In Skaapsklere - En Ander Afrikaanse Idiome (Afrikaans, Paperback)


Een van Afrikaans se uitsonderlike kenmerke is die skat van idiome en vaste uitdrukkings wat soos poësie op die tong van sprekers lê. Andertaliges is dikwels verstom oor die manier waarop vaste uitdrukkings en gesegdes Afrikaans verryk en kleurvol maak.

In hierdie boek bring Kobus Galloway, skepper van Idees Vol Vrees, 150 idiome byeen – elkeen geïllustreer met ’n grappige volblad-spotprent, en met ’n kort verklaring van elke idioom se betekenis. Verder is daar ’n lys met nóg idiome en verklarings agter in die boek. Afrikaanse lesers van alle ouderdomme sal daarvan hou, en skoliere in die besonder sal dit baie bruikbaar vind.

Dié boek sal help verseker dat idiome van vroeg reeds ’n tuiste in die mond van jong sprekers kry, en dat dié pragtige skat van Afrikaans behoue sal bly.


R138
List Price R160
Save R22 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1380
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Een van Afrikaans se uitsonderlike kenmerke is die skat van idiome en vaste uitdrukkings wat soos poësie op die tong van sprekers lê. Andertaliges is dikwels verstom oor die manier waarop vaste uitdrukkings en gesegdes Afrikaans verryk en kleurvol maak.

In hierdie boek bring Kobus Galloway, skepper van Idees Vol Vrees, 150 idiome byeen – elkeen geïllustreer met ’n grappige volblad-spotprent, en met ’n kort verklaring van elke idioom se betekenis. Verder is daar ’n lys met nóg idiome en verklarings agter in die boek. Afrikaanse lesers van alle ouderdomme sal daarvan hou, en skoliere in die besonder sal dit baie bruikbaar vind.

Dié boek sal help verseker dat idiome van vroeg reeds ’n tuiste in die mond van jong sprekers kry, en dat dié pragtige skat van Afrikaans behoue sal bly.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Zebra Press

Country of origin

South Africa

Release date

June 2017

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

210 x 148 x 14mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

167

ISBN-13

978-1-77609-215-4

Barcode

9781776092154

Languages

value

Categories

LSN

1-77609-215-5



Trending On Loot