Droom Jy Groot Genoeg? (Paperback)

, , , ,
Hierdie selfhelp-boek gaan vir jou die waagmoed gee om groot te kan droom en om vas te stel presies wat jy wil hê.

Baie mense het geen visie vir hulle lewe nie. Hulle weet nie hoe om hulle drome te verwesenlik nie. Jy moet waagmoed hê, groot droom en vasstel presies wat jy wil hê!

Jou visie is nie iets wat jy opmaak nie, dit wys waarvan jy gemaak is. Dit is jou innerlike krag, jou essensie. As jy geen visie het nie, vervul jy nie jou potensiaal nie. Jy sal egter verstom wees om te sien wat is moontlik wanneer jy die krag van jou potensiaal ontsluit!

Die lewe vlieg verby. Die res van jou lewe hoef egter nie op dieselfde trant aan te gaan nie. As jy wil hê daar moet iets nuuts en anders in jou lewe gebeur, moet jy sorg dat daar iets nuuts en anders uit jou uit kom. Hier is jou kans om standpunt in te neem vir ’n nuwe toekoms en ’n nuwe jy!

In hierdie eenvoudige 5-week-program help kundiges jou om ’n bloudruk te skep vir ’n lewe wat saak maak:

• Kobus Neethling – ’n buitengewone lewe deur anders te dink.

• Jannie Putter – Geestelike krag help jou om uit jou foute te leer.

• Liesel Krause-Wiid – God kan meer doen as wat jy jou kan voorstel.

• Wouter Snyman – Verander jou finansiële gewoontes en hóé jy oor geld dink.

• Lynette Beer – Emosies moet bestuur en nie onderdruk word nie.

Plus! Vrae om ’n aksieplan op te stel en jou eie droombord te skep

’n Aksieplan is niks anders nie as jou gedagtes op papier. Om jou gedagtes neer te skryf is die eerste stap om jou droom ’n werklikheid te maak.

’n Droombord is ’n visuele uitbeelding van jou doelwitte, drome en planne vir die toekoms. Stel dit visueel voor sodat jy elke dag aan jou droom herinner kan word.


R84

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles840
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Hierdie selfhelp-boek gaan vir jou die waagmoed gee om groot te kan droom en om vas te stel presies wat jy wil hê.

Baie mense het geen visie vir hulle lewe nie. Hulle weet nie hoe om hulle drome te verwesenlik nie. Jy moet waagmoed hê, groot droom en vasstel presies wat jy wil hê!

Jou visie is nie iets wat jy opmaak nie, dit wys waarvan jy gemaak is. Dit is jou innerlike krag, jou essensie. As jy geen visie het nie, vervul jy nie jou potensiaal nie. Jy sal egter verstom wees om te sien wat is moontlik wanneer jy die krag van jou potensiaal ontsluit!

Die lewe vlieg verby. Die res van jou lewe hoef egter nie op dieselfde trant aan te gaan nie. As jy wil hê daar moet iets nuuts en anders in jou lewe gebeur, moet jy sorg dat daar iets nuuts en anders uit jou uit kom. Hier is jou kans om standpunt in te neem vir ’n nuwe toekoms en ’n nuwe jy!

In hierdie eenvoudige 5-week-program help kundiges jou om ’n bloudruk te skep vir ’n lewe wat saak maak:

• Kobus Neethling – ’n buitengewone lewe deur anders te dink.

• Jannie Putter – Geestelike krag help jou om uit jou foute te leer.

• Liesel Krause-Wiid – God kan meer doen as wat jy jou kan voorstel.

• Wouter Snyman – Verander jou finansiële gewoontes en hóé jy oor geld dink.

• Lynette Beer – Emosies moet bestuur en nie onderdruk word nie.

Plus! Vrae om ’n aksieplan op te stel en jou eie droombord te skep

’n Aksieplan is niks anders nie as jou gedagtes op papier. Om jou gedagtes neer te skryf is die eerste stap om jou droom ’n werklikheid te maak.

’n Droombord is ’n visuele uitbeelding van jou doelwitte, drome en planne vir die toekoms. Stel dit visueel voor sodat jy elke dag aan jou droom herinner kan word.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Carpe Diem

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

, , , ,

Dimensions

210 x 150 x 10mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

144

ISBN-13

978-1-4322-0815-8

Barcode

9781432208158

Categories

LSN

1-4322-0815-2



Trending On Loot