Lekker Saamlees - Sprokies (Afrikaans, Paperback)


'n Klein versameling sprokies, propvol opwinding en lewensdrama, wat kleuters baie dekades al vermaak en leer. Die illustrasies bied ’n opwindende visuele weergawe van die stories. ’n Groot deel van die lekker saamlees is prentjies-kyk en om dinge en kleure te benoem. Ou bekendes maak weer hul verskyning. Daar’s Rooikappie, Die Drie Varkies en natuurlik ook Die Lelike Eendjie. Lekker saamlees Sprokies is net reg vir ’n paar kosbare oomblikke saam met jou kleuter.

Delivery AdviceNot available

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

'n Klein versameling sprokies, propvol opwinding en lewensdrama, wat kleuters baie dekades al vermaak en leer. Die illustrasies bied ’n opwindende visuele weergawe van die stories. ’n Groot deel van die lekker saamlees is prentjies-kyk en om dinge en kleure te benoem. Ou bekendes maak weer hul verskyning. Daar’s Rooikappie, Die Drie Varkies en natuurlik ook Die Lelike Eendjie. Lekker saamlees Sprokies is net reg vir ’n paar kosbare oomblikke saam met jou kleuter.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Phambili

Country of origin

South Africa

Series

Poenankie

Release date

2013

Availability

We don't currently have any sources for this product. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Dimensions

210 x 148mm (L x W)

Format

Paperback

ISBN-13

978-1-920389-75-8

Barcode

9781920389758

Languages

value

Categories

LSN

1-920389-75-X



Trending On Loot