Tuis Kos 3-Boek Bundel (Afrikaans, Paperback)


Hierdie 3 resepteboeke sal jou inspireer om kos met liefde te maak. Vinnig, maklik en lekker!

Lekker Vir Later Plus - Annette Human
Lekker Vir Later Plus is ’n allesomvattende kookboek oor bottel en bêre. Die boek bevat nie net konfyte en ingemaakte groente nie, maar sluit ook ander vorme van preservering in soos biltong, beskuit en vrugtekoeke – voorwaar die Suid-Afrikaanse A–Z van preservering. Die boek bevat Annette se persoonlike versameling resepte asook nuwe lekkernye en beproefde gunstelinge van familie en vriende.

Maklike Maaltye Uit Nina Se Kombuis - Nina Timm
Maklike maaltye uit Nina se kombuis is sonder pretensies en sowaar ’n tuisvoelboek. Soos die titel noem, maak Nina kosmaak maklik deur bekostigbare, plaaslik beskikbare bestanddele en resepte te gebruik wat ieder en elk sal inspireer om kos met liefde te maak. Met meer as 100 resepte is daar iets vir almal – vanaf happies en heerlike etes vir die boekklub, nuwe kinkels in gewone braairesepte, ’n vleishoofstuk wat hoender, bees, lam, vark en seekos dek tot sop, vegetetariese etes, soet happies en idees vir markdag! Die resepte is maklik om te volg en word gekomplementeer deur pragtige kos- en leefstylfotograwwe. Maklike maaltye uit Nina se kombuis is ’n resepteboek wat sal verseker dat die familie en vriende terugkeer vir nog. Soos Nina se, is liefde die sleutelbestanddeel van elke suksesvolle maaltyd.

Tuis Kos Uit Die Tuin - Sonja Jordt
Tuis Kos uit dieTuin is 'n versameling van 100 resepte met groente of vrugte as een van die hoofbestanddele. Dis maklik en bekostigbaar, en die lekkerte is dat jy die groente en vrugte in jou eie agterplaas kan plant. Ons wys jou hoe om jou lappie grond voor te berei en te bewerk, gee plant- en oeswenke asook inligting oor die voedingswaarde van elke groente- en vrugtesoort.


R660
List Price R799
Save R139 17%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles6600
Mobicred@R62pm x 12* Mobicred Info
Free Delivery
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Hierdie 3 resepteboeke sal jou inspireer om kos met liefde te maak. Vinnig, maklik en lekker!

Lekker Vir Later Plus - Annette Human
Lekker Vir Later Plus is ’n allesomvattende kookboek oor bottel en bêre. Die boek bevat nie net konfyte en ingemaakte groente nie, maar sluit ook ander vorme van preservering in soos biltong, beskuit en vrugtekoeke – voorwaar die Suid-Afrikaanse A–Z van preservering. Die boek bevat Annette se persoonlike versameling resepte asook nuwe lekkernye en beproefde gunstelinge van familie en vriende.

Maklike Maaltye Uit Nina Se Kombuis - Nina Timm
Maklike maaltye uit Nina se kombuis is sonder pretensies en sowaar ’n tuisvoelboek. Soos die titel noem, maak Nina kosmaak maklik deur bekostigbare, plaaslik beskikbare bestanddele en resepte te gebruik wat ieder en elk sal inspireer om kos met liefde te maak. Met meer as 100 resepte is daar iets vir almal – vanaf happies en heerlike etes vir die boekklub, nuwe kinkels in gewone braairesepte, ’n vleishoofstuk wat hoender, bees, lam, vark en seekos dek tot sop, vegetetariese etes, soet happies en idees vir markdag! Die resepte is maklik om te volg en word gekomplementeer deur pragtige kos- en leefstylfotograwwe. Maklike maaltye uit Nina se kombuis is ’n resepteboek wat sal verseker dat die familie en vriende terugkeer vir nog. Soos Nina se, is liefde die sleutelbestanddeel van elke suksesvolle maaltyd.

Tuis Kos Uit Die Tuin - Sonja Jordt
Tuis Kos uit dieTuin is 'n versameling van 100 resepte met groente of vrugte as een van die hoofbestanddele. Dis maklik en bekostigbaar, en die lekkerte is dat jy die groente en vrugte in jou eie agterplaas kan plant. Ons wys jou hoe om jou lappie grond voor te berei en te bewerk, gee plant- en oeswenke asook inligting oor die voedingswaarde van elke groente- en vrugtesoort.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Human & Rousseau

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Dimensions

280 x 235 x 45mm (L x W x T)

Format

Paperback (Shrink-wrapped)

Volumes

3

ISBN-13

2000549746344

Barcode

2000549746344

Languages

value

Categories

LSN

XA5-A93-AS5-3



Trending On Loot