Hier is grappe wat jou sal laat skater en raaisels wat jou sal laat kopkrap. Hier is ook vreeslike vreemde feite, prettige speletjies en snaakse limerieke. Jy sal giggel wanneer jy hoor waarom spoke nie leuens kan vertel nie. Jou oë sal rek as jy uitvind wat gebeur as mens te veel wortels eet!
En jy gaan op die grond rondol as jou maats moet verduidelik waarom hulle kies om ’n mak krokodil se tande te borsel óf eerder in ’n swembad vol spoeg sal swem!.
Pay from as little as R41.25Learn more

Non-Returnable
Ships in 5 - 10 working days
Hier is grappe wat jou sal laat skater en raaisels wat jou sal laat kopkrap. Hier is ook vreeslike vreemde feite, prettige speletjies en snaakse limerieke. Jy sal giggel wanneer jy hoor waarom spoke nie leuens kan vertel nie. Jou oë sal rek as jy uitvind wat gebeur as mens te veel wortels eet!
En jy gaan op die grond rondol as jou maats moet verduidelik waarom hulle kies om ’n mak krokodil se tande te borsel óf eerder in ’n swembad vol spoeg sal swem!.
Imprint | Human & Rousseau |
Country of origin | South Africa |
Release date | October 2022 |
Availability | Expected to ship within 5 - 10 working days |
Authors | De Wet Hugo |
Illustrators | Tumi K. Steyn |
Dimensions | 198 x 130 x 15mm (L x W x T) |
Format | Paperback |
Pages | 176 |
ISBN-13 | 978-0-7981-8287-4 |
Barcode | 9780798182874 |
Categories | |
LSN | 0-7981-8287-3 |
Be the first to know about our
latest deals & promos! Subscribe Now
COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za
All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions