Storiemuis, Boek 2 (Afrikaans, Paperback)


Die oorspronklike Storiemuis-reeks was besonder gewild vanwee die groot verskeidenheid opvoedkundige temas wat daarin behandel is. Hierdie splinternuwe reeks is op dieselfde beginsels geskoei en bestaan uit nuwe materiaal met pragtige volkleurillustrasies. Die boek word vergesel deur 'n oudio-CD met 'n voorlesing, liedjies en vele meer. In ?Boek 2 ?is daar syfer- en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide en rympies, sowel as heerlike stories. Kom luister, lees en leer saam!

R189
List Price R220
Save R31 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1890
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Die oorspronklike Storiemuis-reeks was besonder gewild vanwee die groot verskeidenheid opvoedkundige temas wat daarin behandel is. Hierdie splinternuwe reeks is op dieselfde beginsels geskoei en bestaan uit nuwe materiaal met pragtige volkleurillustrasies. Die boek word vergesel deur 'n oudio-CD met 'n voorlesing, liedjies en vele meer. In ?Boek 2 ?is daar syfer- en letterpret, kleure, vorms, prentstories, geluide en rympies, sowel as heerlike stories. Kom luister, lees en leer saam!

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Human & Rousseau

Country of origin

South Africa

Series

Storiemuis, 2

Release date

November 2015

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

280 x 215 x 7mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

73

ISBN-13

978-0-7981-6880-9

Barcode

9780798168809

Languages

value

Categories

LSN

0-7981-6880-3



Trending On Loot