Moord Op Lake Panic (Afrikaans, Paperback)


'n Handvol sjefs by ’n meesterklas in die boendoes. ’n Vrou se lyk in die meer. ’n Privaat speurder wat moet vra: Wie het sy mes in vir wie?

Lake Panic is die perfekte plek vir ’n verfyningskursus vir ses beroemde sjefs. Só beroemd dat hulle beskerming benodig. ’n Taak vir Beer Henning – privaat speurder, vryskuttatoeëerder, ’n man met ’n verlede.

Beer het sy hande vol met:

  • Sophia da Silva, ’n eks-sepiester wat ’n comeback met haar eie kaal kookboek beplan,
  • Otto en Lily Clement, ’n hardekoejawel en sy muisvaal vrou wat hul reputasie en hul lodge moet red,
  • Leopold Lindeque, die kosresensent met die bitter pen,
  • Clementine Carolus, tuisnywerheid-tannie, maar net bedags, en
  • Alex Fabius, Youtuber en snuiter van formaat.

Wie het ’n moord opgedis? En wat het die storie van die geheimsinnige meermin van Lake Panic met alles te doen?


R240
List Price R300
Save R60 20%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2400
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

'n Handvol sjefs by ’n meesterklas in die boendoes. ’n Vrou se lyk in die meer. ’n Privaat speurder wat moet vra: Wie het sy mes in vir wie?

Lake Panic is die perfekte plek vir ’n verfyningskursus vir ses beroemde sjefs. Só beroemd dat hulle beskerming benodig. ’n Taak vir Beer Henning – privaat speurder, vryskuttatoeëerder, ’n man met ’n verlede.

Beer het sy hande vol met:

  • Sophia da Silva, ’n eks-sepiester wat ’n comeback met haar eie kaal kookboek beplan,
  • Otto en Lily Clement, ’n hardekoejawel en sy muisvaal vrou wat hul reputasie en hul lodge moet red,
  • Leopold Lindeque, die kosresensent met die bitter pen,
  • Clementine Carolus, tuisnywerheid-tannie, maar net bedags, en
  • Alex Fabius, Youtuber en snuiter van formaat.

Wie het ’n moord opgedis? En wat het die storie van die geheimsinnige meermin van Lake Panic met alles te doen?

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Penguin Random House South Africa

Country of origin

South Africa

Release date

August 2021

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

234 x 152 x 32mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

376

ISBN-13

978-1-4859-0478-6

Barcode

9781485904786

Languages

value

Categories

LSN

1-4859-0478-1



Trending On Loot