0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > Fantasy

Buy Now

Sielsmokkelaar: Die enigste ding om te vrees, is vrees (Afrikaans, Paperback, Revised ed) Loot Price: R220
Discovery Miles 2 200
Sielsmokkelaar: Die enigste ding om te vrees, is vrees (Afrikaans, Paperback, Revised ed): Leon van Nierop

Sielsmokkelaar: Die enigste ding om te vrees, is vrees (Afrikaans, Paperback, Revised ed)

Leon van Nierop

 (sign in to rate)
Loot Price R220 Discovery Miles 2 200

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Ramon skommel die tarotkaarte. Dit voel of dit lewend word. Hy vryf met sy duim oor die onderste kaart en iets skerps steek hom. n Druppel bloed val op die tafel. Hy ruk terug en draai die kaart om. Dis die doodskaart. Ramon Fraser is al sy hele lewe lank n uitgeworpene. Sy ma vlug met hom vandat hy kan onthou. Sy is n fortuinverteller, maar weier om sy toekoms te lees. Tot op die verskriklike dag toe die mantelman hulle inhaal Ramon moet weer vlug en beland op n plaas met wuiwende grasvelde, Boesmangrotte en poue wat se angsgille die dood nader roep; die poue met die sterte wat bestaan uit duisende oe wat na hom kyk. Iewers in daardie oe sien hy die mantelman wat die niemandsland tussen hemel en hel oppas en verlore siele vir ewig daar opsluit. Hy wink Ramon om deel te word van sy donkerte, moord en waansin. En so begin die stryd tussen die mantelman en die seun wat die Sielsmokkelaar genoem word. Hy wat siele tussen die hede en ewigheid vervoer, en wie se eie siel as losprys gebruik word om die donker ryk te oorwin. Hierdie is n verwerkte uitgawe van Van Nierop se roman Die Sielsmokkelaar wat in 1996 verskyn het.

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: September 2016
Authors: Leon van Nierop
Dimensions: 214 x 138 x 19mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 250
Edition: Revised ed
ISBN-13: 978-1-4853-0656-6
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > Genre fiction > Fantasy
Books > Fiction > Genre fiction > Adventure / thriller > General
Books > Afrikaans > Fiksie
LSN: 1-4853-0656-6
Barcode: 9781485306566

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Buy Any 2 Adult Fiction Reads, Save An Extra 15%

Sielsmokkelaar: Die enigste ding om te…
Leon van Nierop Paperback R220 Discovery Miles 2 200
bundle available
For Your Own Good
Samantha Downing Paperback R320 R195 Discovery Miles 1 950
bundle available
The Night She Disappeared
Lisa Jewell Paperback R320 R195 Discovery Miles 1 950
bundle available
Shuggie Bain
Douglas Stuart Paperback  (1)
R345 R273 Discovery Miles 2 730
bundle available
Those Who Live In Cages
Terry-Ann Adams Paperback  (1)
R195 R168 Discovery Miles 1 680
bundle available
The Giver Of Stars
Jojo Moyes Paperback  (3)
R320 R219 Discovery Miles 2 190
bundle available
The Lockdown Collection
Melinda Ferguson Paperback R280 R241 Discovery Miles 2 410
bundle available
Donkerdrif
Deon Meyer Paperback  (3)
R320 R275 Discovery Miles 2 750
bundle available
Genesis
Robin Cook Paperback  (2)
R330 R261 Discovery Miles 2 610
bundle available
Written In Blood
Chris Carter Paperback  (2)
R315 R249 Discovery Miles 2 490
bundle available
Die Belydenis
Jodi Picoult Paperback R250 R200 Discovery Miles 2 000
bundle available
Blood Stone
Irna van Zyl Paperback R290 R229 Discovery Miles 2 290
bundle available
The Book Of Two Ways
Jodi Picoult Paperback  (1)
R341 Discovery Miles 3 410
bundle available
Still Life
Val McDermid Paperback  (1)
R330 Discovery Miles 3 300
bundle available
The Dirty South
John Connolly Paperback  (1)
R331 Discovery Miles 3 310
bundle available

See more

Partners