0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > Special book types

Not currently available

My Aktiwiteit-Bybel (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R117
Discovery Miles 1 170
You Save: R23 (16%)
My Aktiwiteit-Bybel (Afrikaans, Paperback): Leyah Jensen, Isabelle Gao

Share your images

My Aktiwiteit-Bybel (Afrikaans, Paperback)

Leyah Jensen, Isabelle Gao

 (sign in to rate)
List price R140 Loot Price R117 Discovery Miles 1 170 You Save R23 (16%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

My aktiwiteit-Bybel leer kinders wat God se Woord se terwyl hulle aan prettige aktiwiteite en uitdagings deelneem. Die aktiwiteitsboek bevat meer as 100 Bybelstories wat elk afgerond word met woordspeletjies, prentjies om in te kleur of ander lekker speletjies insluitend kolletjies om te verbind en verskille om te soek. Die pragtige volkleurillustrasies help kinders om te sien hoe God se storie lewe kry. Van sy liefde vir die mensdom van die begin met Adam en Eva, en later die lewe, dood en opstanding van Jesus. My aktiwiteit-Bybel se opvoedkundige speletjies sal kinders leer en fassineer. Elke kind sal die waarhede van die Bybel leer en terselfdertyd pret he terwyl hulle deel word van elke storie.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners