Send or share

Liefde Met 'n Uitklophou (Paperback)

Met haar besige beroep as ‘n paalfiksheidsinstrukteur, stel Shaylyn nie in ‘n verhouding belang nie. Sy en Cameron, die uiters aantreklike eienaar van die vegklub oorkant haar studio, stamp nie net koppe nie, maar beland ook saam in die vegkryt.

Shaylyn dra swaar aan die laste van die verlede. Sy is die voog van haar gestremde suster en het die verantwoordelikheid om haar teen hulle wrede verlede te beskerm. Sy leer egter vinnig in die oë en arms van Cameron dat nie alle mans dieselfde is nie.

Die spoke van die verlede stap ook saam met Cameron. Hy besef gou dat Shaylyn sy hart met een hou verower het en sal enige iets in sy vermoë doen om haar te beskerm. Maar ‘n misverstand ruk hulle uitmekaar en moet Shaylyn kies tussen haar eie geluk en haar suster se veiligheid. Gaan sy toelaat dat die verlede en dreigende vrees ‘n toekoms saam met Cameron verwoes? Of gaan die liefde hierdie keer ‘n uitklophou slaan?

R103
List Price R110
Save R7 6%

Pay from as little as R25.75Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles1030
Delivery AdviceOut of stock
Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Met haar besige beroep as ‘n paalfiksheidsinstrukteur, stel Shaylyn nie in ‘n verhouding belang nie. Sy en Cameron, die uiters aantreklike eienaar van die vegklub oorkant haar studio, stamp nie net koppe nie, maar beland ook saam in die vegkryt.

Shaylyn dra swaar aan die laste van die verlede. Sy is die voog van haar gestremde suster en het die verantwoordelikheid om haar teen hulle wrede verlede te beskerm. Sy leer egter vinnig in die oë en arms van Cameron dat nie alle mans dieselfde is nie.

Die spoke van die verlede stap ook saam met Cameron. Hy besef gou dat Shaylyn sy hart met een hou verower het en sal enige iets in sy vermoë doen om haar te beskerm. Maar ‘n misverstand ruk hulle uitmekaar en moet Shaylyn kies tussen haar eie geluk en haar suster se veiligheid. Gaan sy toelaat dat die verlede en dreigende vrees ‘n toekoms saam met Cameron verwoes? Of gaan die liefde hierdie keer ‘n uitklophou slaan?

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Romanza

Country of origin

South Africa

Release date

February 2023

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

170 x 107 x 10mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

192

ISBN-13

978-1-77635-894-6

Barcode

9781776358946

Categories

LSN

1-77635-894-5

Trending On Loot