Aandele In Liefde / 'n Nuwe Bruidegom / Volmaan (Afrikaans, Paperback)

, ,
Aandele in Liefde deur Linelle Venter
Sedert michael richter Jeanne se argitekateljee en lewe binnegeastap het, is daar chaos. Wat doen die wereldbekende argitek hier? Haar vennote het hulle aandele sommerso aan hom oorgedra, maar wat is sy eintlike motief?

‘n Nuwe Bruidegom deur Alma Carstens
Haar vernedering voor die preekstoel skryf sy net aan een man se inmenging toe – Quinton Rousseau. Die Masai Mara in Kenia is dalk ver genoeg om van die Rousseau’s te vlug, maar nie van haar haat nie.

Volmaan deur Adele Reynders
Sy was jare gelede die oorsaak van Jonathan Lombard se ondergang, en nou moet Tessa hom weer sien. Hoe lank gaan sy nog vir haar jeugsondes betaal? Vir haar pa se kil vernieting van mense?


R82
List Price R99
Save R17 17%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles820
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Aandele in Liefde deur Linelle Venter
Sedert michael richter Jeanne se argitekateljee en lewe binnegeastap het, is daar chaos. Wat doen die wereldbekende argitek hier? Haar vennote het hulle aandele sommerso aan hom oorgedra, maar wat is sy eintlike motief?

‘n Nuwe Bruidegom deur Alma Carstens
Haar vernedering voor die preekstoel skryf sy net aan een man se inmenging toe – Quinton Rousseau. Die Masai Mara in Kenia is dalk ver genoeg om van die Rousseau’s te vlug, maar nie van haar haat nie.

Volmaan deur Adele Reynders
Sy was jare gelede die oorsaak van Jonathan Lombard se ondergang, en nou moet Tessa hom weer sien. Hoe lank gaan sy nog vir haar jeugsondes betaal? Vir haar pa se kil vernieting van mense?

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Romanza

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

, ,

Dimensions

170 x 106 x 24mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

510

ISBN-13

978-0-7993-5746-2

Barcode

9780799357462

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-5746-4



Trending On Loot