0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Humanities > Religious education / world faiths > Christianity

Buy Now

Onbeskryflik - 100 Dagstukkies Oor God En Wetenskap (Afrikaans, Hardcover) Loot Price: R206
Discovery Miles 2 060
You Save: R44 (18%)
Onbeskryflik - 100 Dagstukkies Oor God En Wetenskap (Afrikaans, Hardcover): Louie Giglio

Onbeskryflik - 100 Dagstukkies Oor God En Wetenskap (Afrikaans, Hardcover)

Louie Giglio; Illustrated by Nicola Anderson

 (sign in to rate)
List price R250 Loot Price R206 Discovery Miles 2 060 You Save R44 (18%)

Bookmark and Share

In stock. We should be able to ship within 24 hours. More are available from supplier, and more still are on order.

Onbeskryflik: 100 dagstukkies oor God en wetenskap sal leergierige kinders aangryp en hulle wys God se ontwerpplan is regtig wonderlik. In hierdie dagstukkies nooi bekende pastor Louis Giglio kinders om te dink oor die dinge in ons alledaagse lewe. Temas wat gedek word sluit in: die Aarde, die buitenste ruim, die menslike liggaam, diere en die weer.

Die boekie is vol prettige kleurillustrasies asook foto’s wat die skoonheid vasvang van die węreld waarin ons leef. Dit beloof om kinders se begrip van die heelal uit te daag, maar steeds hul geloof in ons Skepper-God te versterk. Elke dagstukkie bevat ’n wetenskaplike gedeelte met interessante feite en eksperimente wat die kinders self of saam met hul ouers kan doen, asook ’n gepaste Bybelvers en gebed.

General

Imprint: Struik Christian Media
Release date: December 2017
Authors: Louie Giglio
Illustrators: Nicola Anderson
Dimensions: 221 x 160 x 10mm (L x W x T)
Format: Hardcover
Pages: 208
ISBN-13: 978-1-4153-3606-9
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Humanities > Religious education / world faiths > Christianity > General
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Afrikaans > Verskeep in 24 uur
Books > Christianity > Christianity For Kids & Teens
LSN: 1-4153-3606-7
Barcode: 9781415336069

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners