Lelanie Ferris wil nie ’n romanse aanknoop tydens haar
vakansie in die Kaap nie. Maar Dian Bergh met sy groen oë en
sterk gestalte toor behoorlik met haar sintuie. Lelanie worstel
egter met verskeie vrae: Is sy reg om aan te beweeg ná ’n
groot ontnugtering? Wie is die blondine wat om elke hoek en
draai Dian se aandag probeer trek? En watter rol speel hy in ’n
saak van korrupsie wat haar firma moet ondersoek?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!