'n Lig in die duisternis (Afrikaans, Electronic book text)


Caroline Fletcher is die dogter van baie ryk ouers in die Suide van Amerika en dit het nog nooit by haar opgekom dat dit verkeerd is om slawe te he nie. Tot op die dag dat haar pa een van die slawevroue se kind aan iemand anders verkoop en Caroline die hooploosheid en ongelooflike verlies beleef. Na haar ma se dood gaan woon sy vir 'n ruk by familie in die Noorde waar sy die waarheid omtrent slawerny besef. Sy keer terug na die Suide en ontmoet vir Charles St. John, 'n voorstander van slawerny. Hy en Caroline raak verlief, en wanneer die Amerikaanse Burgeroorlog aan sy deur kom klop, gaan veg hy vir die Suide. Caroline is vasgevang tussen haar land, haar geliefde wat nie haar oortuigings deel nie, en beginsels waarvoor sy weet sy moet veg. Sy wil die manier verander waarop die mense rondom haar dink, maar besef dis hulle harte waaraan sy moet werk. Sal Charles St. John se liefde vir Caroline maak dat die Suide die oorlog verloor? En sal Caroline die moed he om vas te bly staan vir haar oortuigings, selfs al beteken dit sy staan alleen?

R66
List Price R80
Save R14 18%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles660
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Caroline Fletcher is die dogter van baie ryk ouers in die Suide van Amerika en dit het nog nooit by haar opgekom dat dit verkeerd is om slawe te he nie. Tot op die dag dat haar pa een van die slawevroue se kind aan iemand anders verkoop en Caroline die hooploosheid en ongelooflike verlies beleef. Na haar ma se dood gaan woon sy vir 'n ruk by familie in die Noorde waar sy die waarheid omtrent slawerny besef. Sy keer terug na die Suide en ontmoet vir Charles St. John, 'n voorstander van slawerny. Hy en Caroline raak verlief, en wanneer die Amerikaanse Burgeroorlog aan sy deur kom klop, gaan veg hy vir die Suide. Caroline is vasgevang tussen haar land, haar geliefde wat nie haar oortuigings deel nie, en beginsels waarvoor sy weet sy moet veg. Sy wil die manier verander waarop die mense rondom haar dink, maar besef dis hulle harte waaraan sy moet werk. Sal Charles St. John se liefde vir Caroline maak dat die Suide die oorlog verloor? En sal Caroline die moed he om vas te bly staan vir haar oortuigings, selfs al beteken dit sy staan alleen?

Customer Reviews

Average Rating  (1 Customer)

Product Details

General

Imprint

CUM

Country of origin

South Africa

Release date

2013

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

210 x 148mm (L x W)

Format

Electronic book text

ISBN-13

978-1-4316-0118-9

Barcode

9781431601189

Languages

value

Categories

LSN

1-4316-0118-7



Trending On Loot