0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Life skills & personal awareness, general studies > Learning & study skills

Buy Now

X-kit Essensiele Gids Afrikaans - Graad 8 - 12 (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R152
Discovery Miles 1 520
You Save: R28 (16%)

X-kit Essensiele Gids Afrikaans - Graad 8 - 12 (Afrikaans, Paperback)

M Peacock, R. Scheepers, T. McLachlan, R.H. Gouws, O. Hendry, S. Gosher, C. Traviss-Lee, H. Gardyne, B. Gosher

Series: Xkit

 (1 rating, sign in to rate)
List price R180 Loot Price R152 Discovery Miles 1 520 You Save R28 (16%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 10 working days

'n Moet-he-naslaanboek wat alles dek wat leerders van graad 8 tot 12 en Afrikaansstudente in hulle eerste jaar van Afrikaans moet weet. In tien afdelings word die inhoud duidelik en met behulp van kleur uiteengesit. 'n Volledige oorsig oor Afrikaans se woordsoorte en hul funksies, spelling, woordvorming en woordeskat; sinne en paragrawe; register, styl, emotiewe en oorredende skryfwerk, stylfigure en klankverskynsels; kreatiewe en transaksionele tekste; luister, uitspraak, praat in informele en formele kontekste; leesstrategiee, begripsoefeninge en opsommings; woordeboekgebruik; literere terme, poesie en prosaskryfwerk; visuele geletterdheid, en, les bes, wat om in Afrikaanseksamens te verwag en hoe om daarvoor voor te berei.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners