Skakerings Van Liefde (Afrikaans, Paperback)


Een misstap jare gelede het beteken dat Nadia waarskynlik nooit haar enigste kind sal kan vashou en hoor hoe hy haar mamma noem nie. Só het sy gedink, tot sy 'n besigheid op Fynbos begin en haar seun op rolskaatse weer sy verskyning in haar lewe maak. Maar hierdie seun van haar het reeds 'n pa, al is hy sy aanneempa.

Dat hy onlangs 'n wewenaar geword het, is nie regtig hoopvol nie. Wie sal hom kwalik kan neem as hy agterdogtig - selfs vyandig is - as hy moet uitvind hoe Nadia by hierdie oulike seuntjie van hom betrokke is? Toe die wind draai, twyfel sy nie. Dat sy die kans van haar lewe gaan aangryp om haar kind terug te kry is nie altemit nie. Net sodat 'n nuwe onsekerheid aan haar kan begin vreet. Hoe weet 'n vrou of 'n man in haar as vrou of net in haar as die ideale ma vir sy kind belang stel?

Meer nog, is lyflike begeerte liefde? Want 'n vrou wil nou eenmaal die l-woord hoor voor die huweliksformulier gelees word.


R142
List Price R165
Save R23 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1420
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Een misstap jare gelede het beteken dat Nadia waarskynlik nooit haar enigste kind sal kan vashou en hoor hoe hy haar mamma noem nie. Só het sy gedink, tot sy 'n besigheid op Fynbos begin en haar seun op rolskaatse weer sy verskyning in haar lewe maak. Maar hierdie seun van haar het reeds 'n pa, al is hy sy aanneempa.

Dat hy onlangs 'n wewenaar geword het, is nie regtig hoopvol nie. Wie sal hom kwalik kan neem as hy agterdogtig - selfs vyandig is - as hy moet uitvind hoe Nadia by hierdie oulike seuntjie van hom betrokke is? Toe die wind draai, twyfel sy nie. Dat sy die kans van haar lewe gaan aangryp om haar kind terug te kry is nie altemit nie. Net sodat 'n nuwe onsekerheid aan haar kan begin vreet. Hoe weet 'n vrou of 'n man in haar as vrou of net in haar as die ideale ma vir sy kind belang stel?

Meer nog, is lyflike begeerte liefde? Want 'n vrou wil nou eenmaal die l-woord hoor voor die huweliksformulier gelees word.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk

Country of origin

South Africa

Series

Super Romanza

Release date

September 2017

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

198 x 129 x 22mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

304

ISBN-13

978-0-7993-8590-8

Barcode

9780799385908

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-8590-5



Trending On Loot