Pluk Vir My 'n Kosmos (Book)

,
In 1993 is Ben en Andriette Otto se middelkind, Morné, in ’n motorongeluk oorlede. Twee jaar later sterf die Otto-gesin se oorblywende twee seuns, Eben en Stefan, in ’n gru-ongeluk waarin Andriétte baie ernstig beseer word en Ben in 'n uiters kritieke toestand in die hospitaal beland. Drie weke later word Andriétte ontslaan, maar vir Ben lê daar maande se fisioterapie en pyn voor. Vandag kan hulle terugkyk en getuig van God se trou te midde van die grootste trauma en tragedie wat ’n mens kan ervaar. Maretha Maartens vertel dié inspirerende verhaal.

R86
List Price R100
Save R14 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles860
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

In 1993 is Ben en Andriette Otto se middelkind, Morné, in ’n motorongeluk oorlede. Twee jaar later sterf die Otto-gesin se oorblywende twee seuns, Eben en Stefan, in ’n gru-ongeluk waarin Andriétte baie ernstig beseer word en Ben in 'n uiters kritieke toestand in die hospitaal beland. Drie weke later word Andriétte ontslaan, maar vir Ben lê daar maande se fisioterapie en pyn voor. Vandag kan hulle terugkyk en getuig van God se trou te midde van die grootste trauma en tragedie wat ’n mens kan ervaar. Maretha Maartens vertel dié inspirerende verhaal.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Struik Christian Books

Country of origin

South Africa

Release date

June 2002

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

,

Dimensions

210 x 148mm (L x W)

Format

Book

Pages

109

ISBN-13

978-1-86823-551-3

Barcode

9781868235513

Categories

LSN

1-86823-551-3



Trending On Loot