0
Your cart

Your cart is empty

Books > Health, Home & Family > Family & health > Advice on parenting

Buy Now

Positiewe Ouerskap - Die Rol Van Kommunikasie in Die Gesin (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R131
Discovery Miles 1 310
Positiewe Ouerskap - Die Rol Van Kommunikasie in Die Gesin (Afrikaans, Paperback): Margaret Fourie

Share your images

Positiewe Ouerskap - Die Rol Van Kommunikasie in Die Gesin (Afrikaans, Paperback)

Margaret Fourie

 (sign in to rate)
Loot Price R131 Discovery Miles 1 310

Bookmark and Share

In stock. We should be able to ship within 24 hours. More are available from supplier.

Ouerskap is 'n taak waarvoor ons geen opleiding kry nie, daar is nie 'n keurproses of eksamens nie, en geen permit word vereis nie. Tog hou jy die lewe en toekoms van 'n ander mens in jou hande wanneer jy 'n ouer word. Hierdie titel sal 'n reusebydrae lewer to elke ouer se ouerskapvaardighede. Dit fokus op kommunikasie as die kern van interpersoonlike verhoudings en sal jou help om jou kinders die beste moontlike, weloorwoe opvoeding te gee. Hoewel elke mens 'n unieke kulturele agtergrond het, is daar universele ouerskapbeginsels en het ons kinders dieselfde behoeftes, vrese en drome. Elkeen van ons se diepste behoefte is waarskynlik om te weet dat ons gekoester en waardevol geag word bloot op grond van onsself wees. Positiewe ouerskap kyk uit hierdie perspektief na die volgende: Wat is jou wense vir jou kind? Hoe struktuur geborgenheid meebring; 'n Goeie selfbeeld vir jou kind; Vorm goeie verhoudings; Onvoorwaardelike liefde; Hoe om pret te he met jou kind. Spiritualiteit positiewe ouerskap is 'n noodsaaklike gids om ouers te help om die wonderlike, maar veeleisende verantwoordelikheid van ouerskap in die 21ste eeu in Suid-Afrika met selfvertroue te hanteer.

General

Imprint: Metz Press
Country of origin: South Africa
Release date: June 2008
Authors: Margaret Fourie
Dimensions: 245 x 171 x 15mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 140
ISBN-13: 978-1-919992-67-9
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Health, Home & Family > Family & health > Advice on parenting
Books > Health, Home & Family > Family & health > Advice on parenting > General
Books > Afrikaans > Gesondheid, Huis en Gesin
Books > Afrikaans > Verskeep in 24 uur
Promotions
LSN: 1-919992-67-7
Barcode: 9781919992679

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners