0
Your cart

Your cart is empty

Books > Food & Drink > General cookery > Cookery dishes & courses > Cakes, baking, icing & sugarcraft

Not currently available

Feestelike Koekversiering (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R174
Discovery Miles 1 740
You Save: R26 (13%)

Feestelike Koekversiering (Afrikaans, Paperback)

Marlene Marais

 (sign in to rate)
List price R200 Loot Price R174 Discovery Miles 1 740 You Save R26 (13%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

In haar vorige boek Kinderpartytjiekolwyntjies het Marlene Marais gewys hoe mens kolwyntjies maklik in kunswerkies kan omskep. In Feestelike koekversiering wys sy hoe om suikerkaraktertjies te skep vir elke soort kuier. Daar is inspirasie vir Valentynsdag, n damestee, mannepartytjie, kombuis- en ooievaarstee. Die Paaseierkarakters, Kersvadertoneeltjie en grillerige Halloweengoeters sal beslis as aansporing dien om hierdie feesgeleenthede spesiaal te maak en die prettige planne vir trou-onthale sal sekerlik die skeppingsdrang laat ontwaak. Marlene gee volledige aanwysings met fotos vir koekstokkies (cake pops), kolwyntjies en n koektop wat bo-op die groot koek of iewers op die tafel geplaas kan word. Die resepte, inligting oor die materiale wat gebruik word en wenke sorg dat selfs beginners die projekte kan baasraak. As jy al ooit lus was om jou hand aan suikerkuns te waag, sal Feestelike koekversiering jou help skep aan die fantasiewereld.

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Release date: March 2014
Authors: Marlene Marais
Dimensions: 280 x 217 x 11mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 134
ISBN-13: 978-0-7993-6436-1
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Health, Home & Family > Cookery / food & drink etc > General cookery > Cookery dishes & courses > Cakes, baking, icing & sugarcraft
Books > Food & Drink > General cookery > Cookery dishes & courses > Cakes, baking, icing & sugarcraft
Books > Afrikaans > Gesondheid, Huis en Gesin
Books > Afrikaans > Kook en Geniet
LSN: 0-7993-6436-3
Barcode: 9780799364361

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners