Send or share

Kinderpartytjiekolwyntjies (Afrikaans, Paperback)

Kinderpartytjiekolwyntjies laat elke ma toe om haar kreatiewe kant te ontgin en wys hoe die vaalste kolwyntjies in 'n paar maklike stappe in klein kunswerksies omskep kan word.Voor jy jou oe knip, sal die hele dorp kolwyntjies by jou bestel. Die boek bevat 'n volledige lys van die gewildste temas vir beide seun- en dogterpartytjies, maar die temas kan maklik vir teepartytjies of ander volwasse geleenthede ook gebruik word. Daar is projekte wat maklik genoeg is vir beginners en ander wat uitdagings aan meer gevorderde bakkers sal bied.
R208
List Price R220
Save R12 5%

Pay from as little as R52Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles2080

Non-Returnable

Delivery Advice

Out of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Kinderpartytjiekolwyntjies laat elke ma toe om haar kreatiewe kant te ontgin en wys hoe die vaalste kolwyntjies in 'n paar maklike stappe in klein kunswerksies omskep kan word.Voor jy jou oe knip, sal die hele dorp kolwyntjies by jou bestel. Die boek bevat 'n volledige lys van die gewildste temas vir beide seun- en dogterpartytjies, maar die temas kan maklik vir teepartytjies of ander volwasse geleenthede ook gebruik word. Daar is projekte wat maklik genoeg is vir beginners en ander wat uitdagings aan meer gevorderde bakkers sal bied.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Lapa Publishers

Country of origin

South Africa

Release date

June 2012

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

280 x 214 x 11mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

183

ISBN-13

978-0-7993-5199-6

Barcode

9780799351996

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-5199-7

Book Clearance Sale

COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za

All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions