Send or share

Mei En Alles Daarna (Afrikaans, Paperback)

Ná die wêreld se mees beskaafde egskeiding, bevind ’n ontnugterde Juna Ferreira haar in ’n klein dorpie sonder ’n plan vir haar toekoms.

Wanneer sy ’n unieke litteken op ’n dorpenaar se wang herken, stuur dit haar in die teenoorgestelde rigting – ver, ver die verlede in. Sy herbesoek haar grootwordjare op die Vrystaatse goudvelde; ’n tyd wat sy as sorgvry en gelukkig onthou.

Maar was dit regtig so? Hoekom onthou ander mense dit anders? En hoeveel donker geheime lê vasgevang in die hartverskeurende ruïne van die eens statige ou Limestone House?

Mei en alles daarna is ’n verhaal oor die geheue se dans tussen werklikheid en versinsel, die lewe se sirkelgang, en ons verbintenis met alles en almal wat ons voorafgegaan het.
R286
List Price R320
Save R34 11%

Pay from as little as R71.5Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles2860

Non-Returnable

Delivery Advice

Ships in 5 - 10 working days

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Ná die wêreld se mees beskaafde egskeiding, bevind ’n ontnugterde Juna Ferreira haar in ’n klein dorpie sonder ’n plan vir haar toekoms.

Wanneer sy ’n unieke litteken op ’n dorpenaar se wang herken, stuur dit haar in die teenoorgestelde rigting – ver, ver die verlede in. Sy herbesoek haar grootwordjare op die Vrystaatse goudvelde; ’n tyd wat sy as sorgvry en gelukkig onthou.

Maar was dit regtig so? Hoekom onthou ander mense dit anders? En hoeveel donker geheime lê vasgevang in die hartverskeurende ruïne van die eens statige ou Limestone House?

Mei en alles daarna is ’n verhaal oor die geheue se dans tussen werklikheid en versinsel, die lewe se sirkelgang, en ons verbintenis met alles en almal wat ons voorafgegaan het.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Queillerie Publishers (Pty) Ltd

Release date

May 2026

Availability

Expected to ship within 5 - 10 working days

Authors

Dimensions

234 x 152mm (L x W)

Format

Paperback

Pages

304

ISBN-13

978-0-7958-0333-8

Barcode

9780795803338

Languages

value

Categories

LSN

0-7958-0333-8

Prep For Success

COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za

All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions