Dieners & Donners (Afrikaans, Paperback)


Fish Pescado is op sy branderplank. Hy’s lenig en blond – nie jou gewone privaatspeurder nie. Muizenberg se golwe is sy paradys, maar hy sit sonder werk en sy bankbalans sak.

‘Hei, Fish! ’n Oulike chickie soek na jou,’ beduie ’n mede-surfer. Die oulike chickie is Vicki Kahn – snags speel sy poker, bedags is sy prokureur. Sy’s slim, skerp, liefl ik. Die beste ding wat al ooit met hom gebeur het. En sy’t ’n joppie vir hom: vind die moorddadige bliksem wat ’n toeskouer uitgehaal het tydens ’n on­wettige motorwedren.

As dit maar net so maklik was. Ding is, dié moorddadige bliksem het vriende in hoë plekke. Hoog op, selfs tot by die polisiekommissaris, ’n man met ’n smerige verlede. ’n Verlede wat strek tot by die moordbendes en sluipmoorde van die sewentiger­jare, die slegte ou dae – ou koeie wat eerder begrawe moet bly. ’n Geskiedenis met fluisteringe van korrupsie en baie geld – staatsgoud. Die kommissaris is ook lief vir lekker lewe. En hy het sy oog op Vicki Kahn.

Voordat Fish en Vicki hul oë kan knip, moet hulle hul koes ken in ’n wêreld waarin dieners en donners haas ononderskeibaar van mekaar is.


R149
List Price R195
Save R46 24%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1490
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Fish Pescado is op sy branderplank. Hy’s lenig en blond – nie jou gewone privaatspeurder nie. Muizenberg se golwe is sy paradys, maar hy sit sonder werk en sy bankbalans sak.

‘Hei, Fish! ’n Oulike chickie soek na jou,’ beduie ’n mede-surfer. Die oulike chickie is Vicki Kahn – snags speel sy poker, bedags is sy prokureur. Sy’s slim, skerp, liefl ik. Die beste ding wat al ooit met hom gebeur het. En sy’t ’n joppie vir hom: vind die moorddadige bliksem wat ’n toeskouer uitgehaal het tydens ’n on­wettige motorwedren.

As dit maar net so maklik was. Ding is, dié moorddadige bliksem het vriende in hoë plekke. Hoog op, selfs tot by die polisiekommissaris, ’n man met ’n smerige verlede. ’n Verlede wat strek tot by die moordbendes en sluipmoorde van die sewentiger­jare, die slegte ou dae – ou koeie wat eerder begrawe moet bly. ’n Geskiedenis met fluisteringe van korrupsie en baie geld – staatsgoud. Die kommissaris is ook lief vir lekker lewe. En hy het sy oog op Vicki Kahn.

Voordat Fish en Vicki hul oë kan knip, moet hulle hul koes ken in ’n wêreld waarin dieners en donners haas ononderskeibaar van mekaar is.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Umuzi

Country of origin

South Africa

Release date

August 2013

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

222 x 148 x 30mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

391

ISBN-13

978-1-4152-0377-4

Barcode

9781415203774

Languages

value

Categories

LSN

1-4152-0377-6



Trending On Loot