0
Your cart

Your cart is empty

Books > Sport & Leisure > Miscellaneous items > Gift books

Not currently available

Woorde wat leef - Stil oomblikke vir die vrou@werk (Afrikaans, Hardcover) Loot Price: R76
Discovery Miles 760
Woorde wat leef - Stil oomblikke vir die vrou@werk (Afrikaans, Hardcover): Milanie Vosloo

Woorde wat leef - Stil oomblikke vir die vrou@werk (Afrikaans, Hardcover)

Milanie Vosloo

 (sign in to rate)
Loot Price R76 Discovery Miles 760

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

God is by jou. Altyd. Hy - die een wat jou geskep het - ken jou, bly by jou, is in jou, rondom jou, deel van jou..deur al die tye van jou lewe. Hy's daar wanneer jy van Hom wegdraai, in die pikdonker van jou nag, wanneer jy in skerwe le, bekommerd is, twyfel..maar Hy's ook by jou wanneer jou hart oorloop van vreugde, jy dankbaar voor Hom buig, en Hom in aanbidding wil loof. Hy lei jou na die gloriewolk van sukses en dra jou deur troebel water. Hy is ook God vir jou by die werk. Daar waar jy elke dag jou brood verdien, staan Hy gereed om jou te ondersteun, te lei en te help om suksesvol te wees. Neem hierdie gebedeboek saam met jou werk toe en lees vyf dae per week oor die onderwerp wat jou behoefte vir die dag is. Vind uit die teksgedeeltes en gebede die inspirasie om al jou emosies voor Hom neer te le. Jy sal vind dat niks by God onmoontlik is nie en dat daar geen groter vreugde is as om by Hom te wees nie.

General

Imprint: Carpe Diem Boeke
Country of origin: South Africa
Authors: Milanie Vosloo
Dimensions: 148 x 105mm (L x W)
Format: Hardcover
Pages: 320
ISBN-13: 978-1-920156-14-5
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Sport & Leisure > Miscellaneous items > Gift books
Books > Afrikaans > Sport en Ontspanning
LSN: 1-920156-14-3
Barcode: 9781920156145

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners